Tag: tropiese

Home tropiese
Tropiese storm Filipo tref nou KZN
Post

Tropiese storm Filipo tref nou KZN

Tropiese storm Filipo tref nou KZN Gemeenskappe in Kwa Zulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga is gewaarsku om ekstra waaksaam te wees te midde van die aanlanding van die tropiese storm Filipo. Die tropiese storm het reeds skade aan geboue in die suidelike dele van Mosambiek aangerig. Die samewerkende regering departement se woordvoerder, Legadima Leso, sê minister...

Tropiese siektes is ook stryd teen armoede
Post

Tropiese siektes is ook stryd teen armoede

Tropiese siektes is ook stryd teen armoede Gauteng se LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê die stryd teen tropiese siektes is nie net ʼn mediese kwessie nie, maar ook ʼn stryd teen die faktore wat armoede en ongelykheid laat voortduur. Verwaarloosde tropiese siektes raak jaarliks meer as ʼn miljard mense wêreldwyd. Die departement...

Tropiese storm in Madagascar, blou lug bo Namibië
Post

Tropiese storm in Madagascar, blou lug bo Namibië

Tropiese storm in Madagascar, blou lug bo Namibië Tropiese storm Alvaro het op 31 Desember in die Mosambiekse-kanaal gevorm. Die storm beweeg ooswaarts na Madagaskar en sal vroeg môre die suidwestelike deel die land bereik. Die tipe storms oor Madagaskar het ‘n tendens om droë toestande oor Namibië te behou maar, voorspellings is dat die...