Tag: Trump

Home Trump
Trump & Stormy Daniels: Dit knetter om ‘n jurie bymekaar te sit
Post

Trump & Stormy Daniels: Dit knetter om ‘n jurie bymekaar te sit

Trump & Stormy Daniels: Dit knetter om ‘n jurie bymekaar te sit ʼn New Yorkse hof het 60 uit 96 moontlike jurielede weggewys wat verklaar het hulle kan nie regverdig en onpartydig wees in oudpresident Donald Trump se strafsaak oor swyggeld nie. Hy word beskuldig dat hy voor die 2016-verkiesing sy sakerekords vervals het om...

Trump maak geskiedenis met swyggeld-saak wat vandag begin
Post

Trump maak geskiedenis met swyggeld-saak wat vandag begin

Trump maak geskiedenis met swyggeld-saak wat vandag begin Oudpresident Donald Trump, se swyggeld-verhoor begin vandag in New York met die aanwysing van die jurie. Hy staan tereg op 34 aanklagte van vervalsing van sy sakerekords om ‘n swyggeld-betaling te verdoesel wat kort voor die 2016-verkiesing aan die voormalige seks-ster, Stormy Daniels, gemaak is. Trump, die...

Regter sê Trump se ‘vrye spraak’ het misdadigheid bevorder
Post

Regter sê Trump se ‘vrye spraak’ het misdadigheid bevorder

Regter sê Trump se ‘vrye spraak’ het misdadigheid bevorder ’n Regter in die Amerikaanse deelstaat Georgia het Donald Trump se poging om kriminele aanklagte in die staat se 2020-verkiesinginmengingsaak teen hom af te wys, verwerp. Die Republikeinse voormalige president het aangevoer die aanklagte skend sy vrye spraak-regte. Regter Scott McAfee het in die hooggeregshof in...

Trump sal klimaat-teikens in die wiele ry
Post

Trump sal klimaat-teikens in die wiele ry

Trump sal klimaat-teikens in die wiele ry ‘n Voormalige hoof van die Verenigde Nasies se klimaatsagentskap is bekommerd as die voormalige Amerikaanse president Donald Trump die presidensiële verkiesings later vanjaar wen, sal dit die wêreld se klimaatdoelstellings in gevaar sal stel. Trump het aangedui hy sal president Joe Biden se Inflasieverminderingswet ophef, uit die Parys-ooreenkoms...

Trump maak betaling in New York-saak
Post

Trump maak betaling in New York-saak

Trump maak betaling in New York-saak Voormalige Amerikaanse president Donald Trump het borg van 3,3-miljard-rand in sy New Yorkse siviele bedrogsaak betaal, wat die beslaglegging op sy bates deur staatsowerhede verhoed. Hy moes oorspronklik sowat 8,6-miljard-rand betaal, maar ‘n Appèlhof het beslis dat hy die kleiner bedrag binne tien dae kan betaal. Trump en topbestuurders...

Trump moet swyg – regter
Post

Trump moet swyg – regter

Trump moet swyg – regter ʼn New Yorkse regter het oudpresident Donald Trump verbied om in aanloop tot sy komende saak oor vermeende omkoopgeld verklarings te maak oor moontlike getuies, aanklaers, hofpersoneel en jurie-lede. Hy mag ook nie ander aansê of voorsê om openbare verklarings te maak oor mense wat by die saak betrokke is...

Trump het veel te sê oor bedrog-saak
Post

Trump het veel te sê oor bedrog-saak

Trump het veel te sê oor bedrog-saak Die prokureur-generaal van New York, Letitia James, sê die gewese Amerikaanse president, Donald Trump, is nog nie uit die verknorsing nie omdat hy steeds aanspreeklik gehou word vir sy wydlopende bedrog. Dit volg nadat die New Yorkse appèlhof hom toegelaat het om ‘n verlaagde waarborg van 3,3-miljard Namibiese...

Trump se Stormy Daniels-saak begin 15 April
Post

Trump se Stormy Daniels-saak begin 15 April

Trump se Stormy Daniels-saak begin 15 April Oudpresident Donald Trump van Amerika se strafregtelike saak oor vermeende omkoopgeld aan die filmster Stormy Daniels om stil te bly, begin op die 15de van volgende maand in New York. Hy word aangekla dat hy sakerekords vervals het wat verband hou met betalings aan Daniels in die dae...

Trump het twee regsuitdagings in New York vandag
Post

Trump het twee regsuitdagings in New York vandag

Trump het twee regsuitdagings in New York vandag Donald Trump kom vandag in New York te staan teen twee regskrisisse. Die 77-jarige eiendomsmagnaat en Republikeinse kandidaat vir president, is reeds swaar boetes opgelê in twee siviele sake. In sy sakebedrogsaak moet sy regsverteenwoordigers vandag bewys hy kan betaling waarborg van die 8,6-miljard-rand boete, of te...

‘Skatryk’ Trump kry nie boetegeld bymekaar nie
Post

‘Skatryk’ Trump kry nie boetegeld bymekaar nie

‘Skatryk’ Trump kry nie boetegeld bymekaar nie Die voormalige Amerikaanse president Donald Trump kon tot dusver nie ‘n verband kry wat hom in staat sou stel om ‘n vonnis van 454 miljoen Amerikaanse dollar in ‘n siviele bedrogsaak in New York te appelleer sonder om self die volle bedrag te betaal nie. Trump moet óf...