R606m op paaie in die Tuinroete Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale Departement van Infrastruktuur het drie groot pad-opknappingsprojekte van altesaam 606 miljoen Suid-Afrikaanse rand van stapel gestuur. Dit sluit die Maalgate-brug, die Gwaiing-pad en Louis Fourie in die Tuinroete in. Die Maalgate-brugprojek is onderneem nadat dit as ʼn smalbrug-kruising uitgewys is wat...
December 16, 2024