Oscar is tuis by oom Arnold Oscar Pistorius is op parool vrygelaat en is by die huis. Reeva Steenkamp se ma June sê egter geen hoeveelheid tronkstraf wat Oscar Pistorius uitdien kan ooit haar vermoorde dogter terugbring nie. Sy het in ’n verklaring haar aanvaarding herhaal, van die veroordeelde moordenaar se vrylating ná agt jaar...
Tag: tuis
Vrygelate gyselaar Gerco van Deventer is tuis
Vrygelate gyselaar Gerco van Deventer is tuis Die Suid-Afrikaanse para-medikus, Gerco van Deventer, is terug by die huis en met sy vrou en kinders herenig. Die 48-jarige Van Deventer is ses jaar gelede in Libië as gyselaar gevange geneem en daarna aan Al Qaeda-militante verkoop. Van Deventer se vrou, Shereen, het op Kersdag bevestig haar...
Mobiele planetarium bring die hemelruim tuis
Mobiele planetarium bring die hemelruim tuis Die Universiteit van Namibië/AMT mobiele planetarium het ‘n bydrae van 450 000 Namibiese dollar ontvang om opvoedkundige ongelykhede in Namibië aan te spreek, veral op die gebied van wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde. Die poging is daarop gemik om die toeganklikheid en kwaliteit van wetenskaponderwys te verbeter, veral in...
Oscar dalk tuis vir Kersfees
Oscar dalk tuis vir Kersfees Daar is bespiegeling dat Oscar Pistorius Kersfees by die huis sal wees. Die paroolraad van Korrektiewe Dienste beplan glo voor die einde van vandeesmaand ʼn paroolraadsitting vir die voormalige Olimpiese kampioen. Dit volg nadat die Konstitusionele Hof onlangs beslis het hy kom vir parool in aanmerking nadat hy meer as...
Gauteng-amptenaar sit sedert 2019 tuis, reeds R3,1m in salaris betaal – Kosmos 94.1
Gauteng-amptenaar sit sedert 2019 tuis, reeds R3,1m in salaris betaal Nes Namibië, het Suid-Afrika ook uitdagings met lang skorsings van amptenare teen volle betaling. Die DA in Gauteng eis die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Mzi Khumalo, moet die senior rekenmeester van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit dringend ondersoek. Hy ontvang reeds vir vier...
Publiek moet paraat wees, ook wanneer hulle tuis is – Kosmos 94.1
Publiek moet paraat wees, ook wanneer hulle tuis is Die Namibiese polisie waarsku lede van die publiek om paraat te wees. Dit kom na drie gewapende mans, met balaklawas ‘n pistool en ‘n panga, toegang tot ‘n eenheid in die Imandra-kompleks in Kleine Kuppe deur die kombuisvenster bekom het. Hulle het die vrouens in die...