Turkse wetgewer keer Swede se Navo-aansoek goed Swede beweeg al hoe nader aan lidmaatskap van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie nadat die Turkse parlement sy lidmaatskap goedgekeur het. Altesaam 287 uit 346 parlementslede het ten gunste van die lidmaatskap gestem. Swede het in Mei 2022 op dieselfde tyd as Finland aansoek gedoen om by Navo aan te...
Tag: Turkse
Turkse Lugredery beplan vlugte na Namibië
Turkse Lugredery beplan vlugte na Namibië Die Turkse Lugredery het sy visier op ambisieuse teikens om sy markposisie te versterk. Dit beoog om teen die einde van die jaar 53 nuwe bestemmings te hê en Windhoek-vlugte is onder dié wat beplan word. Ander Afrika-bestemmings in die pyplyn is Luanda, Lusaka en Juba. Dit beteken dat...
Pogings begin om Amerikaner uit Turkse grot te kry – Kosmos 94.1
Pogings begin om Amerikaner uit Turkse grot te kry ‘n Span is volgens berigte gereed om ‘n Amerikaanse grotverkenner wat meer as 1 000 meter ondergronds in die suide van Turkye vasgekeer is, te begin beweeg en sal hom binne ‘n paar dae uit hê. Die 40-jarige Mark Dickey was op ‘n internasionale verkenningsending in...
Kripto-dief kry 11 196 jaar in Turkse tronk – Kosmos 94.1
Kripto-dief kry 11 196 jaar in Turkse tronk ’n Turkse kripto-stigter wat na Albanië gevlug het, en sy twee broers, is elk tot 11 196 jaar tronkstraf gevonnis. Aanklaers het gevra dat Thodex-baas Faruk Fatih Ozer, 29, tot 40 562 jaar tronkstraf gevonnis word vir geldwassery, bedrog en die stigting van ‘n kriminele organisasie. Sy...
Vryheidsfront Plus vra hersiening oor Turkse kragskepe – Kosmos 94.1
Vryheidsfront Plus vra hersiening oor Turkse kragskepe Die Vryheidsfront Plus vra ‘n deeglike hersiening namate die Turkse onderneming Karpowership se projek vir kragskepe in Suid-Afrikaanse hawens vorder. Twee omgewing-studies het toestemming gekry vir laat indiening, hangende goedkeuring. Skepe word vir die hawens van Richardsbaai en Saldanha beplan, terwyl die projek in Ngqura vertraag is. Die...