Tag: twee

Home twee
Twee wedstryde van Reho Falcon Rugbyklub uitgestel
Post

Twee wedstryde van Reho Falcon Rugbyklub uitgestel

Twee wedstryde van Reho Falcon Rugbyklub uitgestel Ná die tragiese padongeluk Saterdagaand naby Rehoboth waarin vier lewens verbonde aan die FNB Reho Falcon Rugbyklub verloor is, is die span se geskeduleerde wedstryde uitgestel. Na ooreenkomste met die klub se opponente en die Namibië Rugby-unie, is die nuwe datums bevestig. Die wedstryd tussen Trustco United en...

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande?
Post

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande?

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande? Die Namibiese Verkiesingskommissie het aangekondig dat alle kiesers vanjaar ‘n nuwe kieserskaart moet kry. Die registrasie-proses is uitgesit van 3 Junie tot 1 Augustus vanjaar. Maar, Namibiërs kon nie 2,6 miljoen SIM-kaarte in twee jaar registreer nie… Kosmos...

Tweede mes-aanval naby Sydney in twee dae
Post

Tweede mes-aanval naby Sydney in twee dae

Tweede mes-aanval naby Sydney in twee dae ‘n Aantal mense is ‘n paar uur gelede beseer in ‘n mes-aanval by ‘n kerk in Walkley, sowat 30km wes van die Sydney sentrale sakedistrik, sê polisie-owerhede. Beamptes het ‘n man in hegtenis geneem en hy help die polisie met navrae, lui ‘n polisieverklaring. Die beseerdes het nie-lewensbedreigende...

Brockerhoff bly agter tralies, twee vas vir Etosha swartrenosters
Post

Brockerhoff bly agter tralies, twee vas vir Etosha swartrenosters

Brockerhoff bly agter tralies, twee vas vir Etosha swartrenosters Nampol in die Oshikoto-streek sê ‘n saak van onwettige jag is teen twee mans van 44 en 31 gemaak. Die twee het na bewering twee swartrenosters in Etosha Nasionale Park gestroop. Die voorval het Sondag by die Kameeldoring-watergat in Etosha plaasgevind. Die twee verdagtes is van...

Thunberg twee keer in Holland gearresteer
Post

Thunberg twee keer in Holland gearresteer

Thunberg twee keer in Holland gearresteer Die klimaataktivis Greta Thunberg is twee keer deur die polisie aangehou tydens ‘n betoging in Nederland, nadat sy en ‘n groep optoggangers ‘n hoofpad versper het om teen fossielbrandstofsubsidies te betoog. Die polisie het gesê meer as 400 mense is in hegtenis geneem, waaronder 12 vir aanhitsing. Aktiviste het...

Baltimore: Twee van ses dooies gevind
Post

Baltimore: Twee van ses dooies gevind

Baltimore: Twee van ses dooies gevind Reddingswerkers soek steeds na die oorskot van vier van die ses konstruksiewerkers wat Dinsdag in die ineenstorting van die Baltimore-brug in die water geval en verdwyn het. Twee is gevind, in hulle motor, in die water. ‘n Snelwegspan sal ook na die oorblyfsels van die Francis Scott Key-brug kyk...

Trump het twee regsuitdagings in New York vandag
Post

Trump het twee regsuitdagings in New York vandag

Trump het twee regsuitdagings in New York vandag Donald Trump kom vandag in New York te staan teen twee regskrisisse. Die 77-jarige eiendomsmagnaat en Republikeinse kandidaat vir president, is reeds swaar boetes opgelê in twee siviele sake. In sy sakebedrogsaak moet sy regsverteenwoordigers vandag bewys hy kan betaling waarborg van die 8,6-miljard-rand boete, of te...

SA sal nog twee jaar op gryslys bly
Post

SA sal nog twee jaar op gryslys bly

SA sal nog twee jaar op gryslys bly Die Instituut vir Sekerheidstudies sê Suid-Afrika se gesukkel om van die gryslys gehaal te word, is deels toe te skryf aan die gebrek aan politieke wil om geldwassery en finansiering aan terroriste te bekamp. Die Finansiële Aksietaakmag het die land verlede Februarie op die gryslys geplaas omdat...

NV benoem twee vir Verkiesingskommissie
Post

NV benoem twee vir Verkiesingskommissie

NV benoem twee vir Verkiesingskommissie Die Nasionale Vergadering het sy werksaamhede hervat ná hul reses om vir wyle president Hage Geingob te rou. Die adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering, Loide Kasingo, het die benoeming van twee lede vir die Verkiesingskommissie aangekondig. Die aanstellings sal formeel deur president Nangolo Mbumba gemaak word en die twee genomineerdes...