Tag: twee

Home twee
Cyril ontvang oor twee weke Lady R-verslag – Kosmos 94.1
Post

Cyril ontvang oor twee weke Lady R-verslag – Kosmos 94.1

Cyril ontvang oor twee weke Lady R-verslag Die Suid-Afrikaanse Presidensie sê die onafhanklike paneel wat bewerings ondersoek oor wapens wat op ‘n Russiese vragskip gelaai is, het Dinsdag sy sperdatum bereik om die ondersoek te voltooi. Amerika se ambassadeur in Suid-Afrika, Reuben Brigety, het in Mei gesê Washington is oortuig wapens is in Desember verlede...

Twee mans, tienerseun vasgetrek met Mandrax-tablette – Kosmos 94.1
Post

Twee mans, tienerseun vasgetrek met Mandrax-tablette – Kosmos 94.1

Twee mans, tienerseun vasgetrek met Mandrax-tablette Twee Namibiese mans en ‘n tienerseun verskyn vandag in verband met dwelmklagte in die Okakarara-landdroshof in die Otjondjupa-streek. Die 17-jarige seun is tydens ‘n patrollie van die Namibiese polisie in die Okondjatu-nedersetting met ‘n halwe Mandrax-tablet in sy besit gevind nadat hy verdag voorgekom het. Tydens verdere ondersoek van...

Twee sterf in helikopter-ramp op Swakopmund – Kosmos 94.1
Post

Twee sterf in helikopter-ramp op Swakopmund – Kosmos 94.1

Twee sterf in helikopter-ramp op Swakopmund Die hoof van die direktoraat van vliegtuigongeluk-ondersoeke Magnus Abraham het bevestig dat ‘n helikopter neergestort het na aan die Swakopmund-vliegveld. Twee mense is in die ongeluk dood. Hy het die jongste so met Kosmos 94.1 Nuus gedeel. Post navigation Source link

Kommer oor twee SA burgers in Ekwatoriaal-Guinee – Kosmos 94.1
Post

Kommer oor twee SA burgers in Ekwatoriaal-Guinee – Kosmos 94.1

Kommer oor twee SA burgers in Ekwatoriaal-Guinee Die Suid-Afrikaanse direkteur-generaal van internasionale betrekkinge en samewerking, Zane Dangor, het kommer uitgespreek oor die opsluiting van twee Suid-Afrikaanse burgers in Ekwatoriaal-Guinee. Peter Shane Huxham en Frederic Johannes Potgieter is in Februarie in hegtenis geneem en verlede maand deur vyf regters skuldig bevind aan die onwettige besit van...

Nóg twee vragmotors by Empangeni aan die brand gesteek – Kosmos 94.1
Post

Nóg twee vragmotors by Empangeni aan die brand gesteek – Kosmos 94.1

Nóg twee vragmotors by Empangeni aan die brand gesteek Die GOOD Party doen ‘n beroep op die minister van polisie, Bheki Cele, en die minister van vervoer, Lydia Sindisiwe Chikunga, om dringend ‘n langtermyn oplossing te vind vir die bedreiging teen vragmotorbestuurders op Suid-Afrika se paaie. Die polisie in Empangeni het met ‘n ondersoek begin...

Twee spelers gooi handdoek in weens beserings – Kosmos 94.1
Post

Twee spelers gooi handdoek in weens beserings – Kosmos 94.1

Tennis: Twee spelers gooi handdoek in weens beserings Tennis: Die verdedigende Wimbledon-kampioen, Elena Rybakina, het maklik deurgedring na die kwarteindronde van die toernooi. Haar Brasiliaanse teenstander, Beatriz Haddad Maia het haar in die eerste stel van hulle kragmeting aan die toernooi onttrek weens ‘n rugbesering. In die mans-afdeling het Danill Medvedev ook gemaklik deurgedring na...