Twee dood, drie vermis in Spanje vloede Minstens twee mense is dood en drie word vermis, na rekordreënval swaar oorstromings in sentraal-Spanje veroorsaak he. Paaie, moltreinlyne en hoëspoed-treinverbindings is vandag geslui. Helikopters is gestuur om mense te red wat op die dakke van hul huise in die Toledo-gebied sowat 50 kilometer suidwes van Madrid skuiling...
Tag: twee
Algerynse kuswag skiet twee toeriste dood – Kosmos 94.1
Algerynse kuswag skiet twee toeriste dood Algerië se Kuswag het twee toeriste van Marokko doodgeskiet wat op hul waterponies in die land se gebiedswater beland het. Dit is volgens berigte die jongste voorval in ‘n lang geskiedenis van spanning tussen die twee lande. Daar word berig vier Frans-Marokkaanse burgers het vanaf die oord Saidia vertrek....
Oudpremier van Pakistan se aanhouding met twee weke verleng – Kosmos 94.1
Oudpremier van Pakistan se aanhouding met twee weke verleng ‘n Hof in Pakistan het die aanhouding van die voormalige eerste minister Imran Khan met 14 dae verleng om aanklagte dat hy staatsgeheime uitgelek het, te ondersoek. Khan se regsverteenwoordiger sê ‘n spesiale hofsitting is gehou by die Attock-gevangenis, waar Khan begin het om ‘n drie...
Twee mans sterf in ongeluk met BBP-voertuig – Kosmos 94.1
Twee mans sterf in ongeluk met BBP-voertuig ‘n Noodlottige ongeluk het vroeër vandag tien kilometer buite Otavi op pad na Tsumeb op die B1-hoofweg plaasgevind wat die lewens van twee mans geëis het. Die Namibiese polisie se streeksbevelvoerder in die Otjozondjupa-streek kommissaris Heinrich Tjiveze, het bevestig dat ‘n regerings-voertuig van die BBP-beskermingsdirektoraat wat van ‘n...
Dit is twee keer koud die week – Kosmos 94.1
Dit is twee keer koud die week Koue is weer op pad vir die naweek, met ‘n daling van dagtemperature wat ook teen môre begin maar vinnig herstel. Die kus kan volgens Odilo Kgobetsi van die Windhoek weerkantoor Oosweer-toestande verwag. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Post navigation Source link
Twee mans naby Okahandja vasgetrek met luiperdvel – Kosmos 94.1
Twee mans naby Okahandja vasgetrek met luiperdvel Twee mans verskyn na verwagting môre in die landdroshof op Okahandja nadat hulle gearresteer is met ‘n luiperdvel in hul besit. Volgens die Namibiese polisie se hoof van gemeenskapsake in die Otjozondjupa-streek, inspekteur Maureen Mbeha, is die twee mans van 24 en 36 jaar oud by die T-aansluiting...
Twee ontsnap uit Swakop-tronk – Kosmos 94.1
Twee ontsnap uit Swakop-tronk Twee gevangenes, die 20-jarige vermeende verkragter, Ralph Uiseb en 31-jarige vermeende dief, Michael Goeieman, het ontsnap uit die aanhoudingselle by die Swakopmund-polisiestasie. Na bewering het die verdagtes die venster van die kombuis in die selle se gang verwyder, deur die venster ontsnap, oor die muur van die agterplaas gespring en verdwyn. Die Namibiese polisie...
Werkers identifiseer blykbaar twee wat vas is – Kosmos 94.1
Grootfontein-plaasaanval: Werkers identifiseer blykbaar twee wat vas is Terwyl die Namibiese polisie in Otjozondjupa nog moet bevestig, sê die boere in die gebied van Grootfontein dat die twee verdagtes wat Maandagaand deur hulle aangekeer is na ‘n uitgebreide soektog, wel betrek word by die gewapende roof op die plaas van die Gärtner egpaar. Volgens inligting...
Nampol bevestig twee word ondervra in verband met plaasaanval op Grootfontein – Kosmos 94.1
Nampol bevestig twee word ondervra in verband met plaasaanval op Grootfontein Die Otjozondjupa-polisie het bevestig dat daar wel twee persone op Grootfontein op die oomblik ondervra word in verband met die plaasaanval Sondagaand op die Gärtner-egpaar. Die boere het volgens wat berig word, daarin geslaag om die twee vas te trek. Die streek se polisiewoordvoerder,...
Grant Williams twee weke op die bank – Kosmos 94.1
Grant Williams twee weke op die bank Die Springbok-afrigter, Jacques Nienaber, sê die skrumskakel Grant Williams sal vir minstens twee weke buite aksie wees nadat hy net 10 sekondes na die afskop van die veld af gedra moes word in die Bok-rugbykampioenskap-wedstryd teen Argentinië, Saterdag in Johannesburg. Williams het harsingskudding opgedoen ná ’n botsing met...