Tag: Tweede

Home Tweede
Tweede kriekettoets teen Black Caps begin om middernag
Post

Tweede kriekettoets teen Black Caps begin om middernag

Tweede kriekettoets teen Black Caps begin om middernag Krieket: Plaaslike ondersteuners sal môre ‘n baie lang dag by die kantoor hê as hulle vanaand om middernag die begin wil sien van die tweede toets tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland, in Hamilton. Die onervare Proteas is in die eerste toets in Mount Maunganui totaal oorheers toe die...

Sesnasies se tweede ronde skop af
Post

Sesnasies se tweede ronde skop af

Sesnasies se tweede ronde skop af Rugby: Die tweede ronde van die Sesnasies-kompetisie word die naweek beslis. Skotland en Frankryk skop die aksie vanmiddag op Murrayfield in Edinburgh af, gevolg deur die wedstryd tussen Engeland en Wallis op Twickenham in Londen. Môremiddag pak die verdedigende kampioen, Ierland, vir Italië in Dublin. Ierland is boaan die...

Kapofi sê oor tweede handgranaat sterfte
Post

Kapofi sê oor tweede handgranaat sterfte

Kapofi sê oor tweede handgranaat sterfte ‘n 15-jarige seun is die nuutste slagoffer wat gesterf het nadat hy ‘n granaat by die riooldamme by Eenhana opgetel en dit met ‘n stok geslaan het. Die granaat het ontplof en hy is op slag dood. ‘n Pa in die Zambezi-streek het ook onlangs ‘n handgranaat opgetel en...

Wes-Indies wen tweede toets teen Australië met agt lopies
Post

Wes-Indies wen tweede toets teen Australië met agt lopies

Wes-Indies wen tweede toets teen Australië met agt lopies Krieket: Die beseerde snelbouler Shamar Joseph het vriend en vyand verras en die Wes-Indiese Eilande gehelp om ‘n opspraakwekkende oorwinning oor Australië te behaal in die tweede toets op die Gabba in Brisbane. Joseph, wat gister weens ‘n besering moes uittree, het vanoggend sewe paaltjies platgetrek...

Galp ontdek tweede kolom ligte olie in Mopane-put
Post

Galp ontdek tweede kolom ligte olie in Mopane-put

Galp ontdek tweede kolom ligte olie in Mopane-put Galp Energia het ‘n tweede kolom hoë-kwaliteit ligte olie in die Mopane-put ontdek in PEL 83, aflandig in die Oranje-bekken. Die Lissabon-gebaseerde Galp bedryf PEL 83 met ‘n 80 persent belang, terwyl Namibië se Namcor 10 persent besit, en Custos Energy van plaaslike sakeman Knowledge Katti ook...

Bezuidenhout kom tweede maar kry wennerstjek
Post

Bezuidenhout kom tweede maar kry wennerstjek

Bezuidenhout kom tweede maar kry wennerstjek Gholf: Die Suid-Afrikaner, Christiaan Bezuidenhout, het die wennerstjek ter waarde van 28,7-miljoen-rand ontvang al het hy tweede geëindig in die American Express-toernooi in Kalifornië, ná die Amerikaner, Nick Dunlap. Die 20-jarige student is ‘n amateurspeler en kom dus nie in aanmerking vir die prysgeld nie. Bezuidenhout, wat een hou...

SA kort ‘n tweede noodlyn
Post

SA kort ‘n tweede noodlyn

SA kort ‘n tweede noodlyn Crisis On Call in Suid-Afrika vra ‘n dringende oplossing vir die krisis by die polisie se 10111-inbelsentrums. Die sentrums ontvang meer as 10 000 oproepe per dag terwyl hulle ‘n personeeltekort en ander uitdagings ondervind wat gelei het tot ‘n menigte klagtes, oor oproepe wat gesny word óf heeltemal onbeantwoord...

Graeme Smith verwag ‘n nog beter tweede seisoen vir die SA20
Post

Graeme Smith verwag ‘n nog beter tweede seisoen vir die SA20

Graeme Smith verwag ‘n nog beter tweede seisoen vir die SA20 Krieket: Die tweede seisoen van die SA20 begin môre op St Georgepark in Gqeberha, met die verdedigende kampioen, Sunrisers Eastern Cape, wat gashere is vir die Joburg Super Kings. Al die Protea-sterre is beskikbaar vir die toernooi wat ten einde loop met die eindwedstryd...

Geen tweede saak teen FTX se Bankman-Fried nie
Post

Geen tweede saak teen FTX se Bankman-Fried nie

Geen tweede saak teen FTX se Bankman-Fried nie Amerikaanse aanklaers sê die openbare belang vir ‘n vinnige oplossing van die saak teen die 31-jarige voormalige miljardêr en sogenaamde kripto-wunderkind, Sam Bankman-Fried, weeg swaarder as die voordele van ‘n tweede verhoor. Hulle het bevestig dat daar nie ‘n tweede saak gebring sal word nie. Bankman-Fried se...

DRK voltooi tweede dag van stemmery
Post

DRK voltooi tweede dag van stemmery

DRK voltooi tweede dag van stemmery Die Demokratiese Republiek van die Kongo het ‘n tweede dag van verkiesings in chaotiese toestande afgesluit nadat logistieke probleme amptenare gedwing het om die stemmery te verleng. Dit moes net Woensdag duur maar sommige stemlokale het nie oopgemaak nie met ander wat geen materiaal gehad het nie. Sommige opposisiekandidate...