Tag: Tweede

Home Tweede
Tweede veediefstalsaak aangemeld – Kosmos 94.1
Post

Tweede veediefstalsaak aangemeld – Kosmos 94.1

Tweede veediefstalsaak aangemeld Nog ‘n saak van veediefstal is deur die polisie aangemeld, die keer ook Dinsdag, maar op Hochfeld naby Okahandja. Die mag sê 14 skaap en twee bokke is gesteel, doodgemaak en hulle binnegoed verwyder. Die diere is naby die plaashuis gesteel en die karkasse net buite die stuk grond aangehou. Drie veediewe...

Oosthuizen vat tweede wenin DP World Tour
Post

Oosthuizen vat tweede wenin DP World Tour

Oosthuizen vat tweede wenin DP World Tour Louis Oosthuizen het sy tweede agtereenvolgende oorwinning in die DP World Tour behaal met ʼn sege van twee houe by die Mauritius Ope. Hy het na ʼn trae begin by die nuwe La Reserve-gholfklub, wat hy help ontwerp het, uiteindelik die laaste ronde met 69, 17 onder baansyfer,...

Belinda vat haar tweede solo Desert Dash
Post

Belinda vat haar tweede solo Desert Dash

Belinda vat haar tweede solo Desert Dash Die Namibiese vroue-fietsryer Belinda van Rhyn het haar tweede Desert Dash ingepalm. Sy het, nes verlede jaar, die vroue solo-kategorie gewen. Tara van Eck van Kosmos 94.1 het haar voorgekeer by die wenstreep maar, sy was uiters uitgeput. Post navigation Source link

Slegs tweede speler ooit uit weens obstruksie
Post

Slegs tweede speler ooit uit weens obstruksie

Slegs tweede speler ooit uit weens obstruksie Krieket: Mushfiqur Rahim van Bangladesj is slegs die tweede toetskolwer ooit wat weens obstruksie uitgegee is. Dit was op die eerste dag van die tweede toets teen Nieu-Seeland in Dhaka. Rahim het die bal met sy handskoen van sy paaltjies weggestoot na ’n aflewering van Kyle Jamieson. Die...

Tweede reuse-ivoorvonds, die keer 15 tande
Post

Tweede reuse-ivoorvonds, die keer 15 tande

Tweede reuse-ivoorvonds, die keer 15 tande In nog ‘n intelligensie-operasie wat deur die omgewingsministerie saam met Nampol onderneem is, is twee verdagtes in besit van 15 olifante-tande by Namandumo-nedersetting in die Zambezi-streek, gearresteer. Volgens beskikbare inligting het sewe verdagtes van ‘n stroper-ekspedisie van Botswana teruggekeer toe hulle onderskep is. Vyf verdagtes het daarin geslaag om...

35 polisielede in tweede kwartaal vermoor
Post

35 polisielede in tweede kwartaal vermoor

35 polisielede in tweede kwartaal vermoor Die hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, het aangekondig altesaam 35 polisielede is in die tweede kwartaal van die 2023/24-boekjaar vermoor. Hy het op ‘n nuuskonferensie gesê 37 verdagtes is in verband met hierdie moorde in hegtenis geneem. Tien van hulle is gevonnis, met vyf wat tien lewenslange vonnisse...

Reaksie op verwydering van deposito-vereiste op tweede eiendom
Post

Reaksie op verwydering van deposito-vereiste op tweede eiendom

Reaksie op verwydering van deposito-vereiste op tweede eiendom Reaksie word ontvang op finansminister, Iipumbu Shiimi, wat die vereiste vir huiseienaars wat ʼn tweede eiendom koop, om ‘n finansiële deposito te betaal, geskrap het. Ingevolge die nuwe regulasie is finansiële deposito’s gelykstaande aan tien-persent en finansiering van 90-persent slegs van toepassing op die verkryging van ʼn...

Tweede man vas by lughawe vir versteekte kokaïen
Post

Tweede man vas by lughawe vir versteekte kokaïen

Tweede man vas by lughawe vir versteekte kokaïen Die Namibiese polisie sê ‘n tweede man, ‘n Angolese burger is Saterdag by Hosea Kutako Internasionale Lughawe gearresteer nadat hy 67 pakkies kokaïen op sy liggaam versteek het. Sy eindpunt was Windhoek. Die man, 49 jaar oud, sal vandag in die Katutura-landdroshof verskyn. Die mag sê die...

Tweede man wat varkhart ontvang, sterf
Post

Tweede man wat varkhart ontvang, sterf

Tweede man wat varkhart ontvang, sterf Die tweede man in wie ‘n vark se hart oorgeplant is, het gehoop die mediese span sou uit die ervaring leer sodat ander daarby sou baat. Die 58-jarige Lawrence Faucette is dood, ses weke nadat die eksperimentele prosedure by die mediese sentrum van die Universiteit van Maryland in Amerika...

Tweede fase van Gaza-oorlog begin
Post

Tweede fase van Gaza-oorlog begin

Tweede fase van Gaza-oorlog begin Israeliese magte het vandag grondoperasies teen Hamas in Gaza gevoer in wat Israeliese premier Benjamin Netanyahu die tweede fase van ‘n drie weke oue oorlog noem. Gaza se beleërde inwoners het ‘n byna totale kommunikasie- en internetonderbreking na aanvalle deur Israel. Netanyahu het tydens ‘n perskonferensie in Tel Aviv gewaarsku...