Tag: Tweede

Home Tweede
Skaapsektor toon reuse-groei in tweede kwartaal – Kosmos 94.1
Post

Skaapsektor toon reuse-groei in tweede kwartaal – Kosmos 94.1

Skaapsektor toon reuse-groei in tweede kwartaal Die bemarking van skaap het baie goed vertoon in die tweede kwartaal van die jaar. Volgens die Namibiese Vleisraad, is ‘n totaal van 276 325 diere in die tydperk bemark vergeleke met 234 354 in 2022. Die verbeterde prestasie in skaapbemarking is aangedryf deur ‘n volgehoue groei in op-die-hoef-uitvoere...

Cyril op pad na tweede Rusland-Afrika-beraad – Kosmos 94.1
Post

Cyril op pad na tweede Rusland-Afrika-beraad – Kosmos 94.1

Cyril op pad na tweede Rusland-Afrika-beraad President Cyril Ramaphosa vertrek dié naweek na Rusland vir die tweede Rusland-Afrika-beraad wat in St. Petersburg gehou word. Verskeie Afrika-leiers sal met die Russiese President Vladimir Putin samesprekings voer om betrekkinge tussen dié land en Afrika te versterk. ‘n Ontleder by Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Aangeleenthede, Gustavo de Carvalho...

39 kinders in tweede kartaal vermoor – Kosmos 94.1
Post

39 kinders in tweede kartaal vermoor – Kosmos 94.1

Wes-Kaap: 39 kinders in tweede kartaal vermoor Die Wes-Kaapse polisie se kwartaallikse misdaadstatistiek toon 39 kinders is in die tweede kwartaal in die provinsie vermoor – 20 meer as in die eerste kwartaal. Die LUR vir gemeenskapsveiligheid en Polisie-oorsig, Reagan Allen, sê die meeste van die sterftes is gekoppel aan bendegeweld. Hy sê die regstelsel...

Nuwe (tweede) Ovaherero-opperhoof sê hy sal stamme verenig – Kosmos 94.1
Post

Nuwe (tweede) Ovaherero-opperhoof sê hy sal stamme verenig – Kosmos 94.1

Nuwe (tweede) Ovaherero-opperhoof sê hy sal stamme verenig Die inhuldiging van Hoze Riruako as opperhoof van die Ovaherero hierdie naweek word, ‘n jaar na professor Mutjinde Katjiua ingehuldig is, word as ‘n sukses beskryf, hoewel dit met twyfelagtige teleurstelling ervaar is deur die lynminister Erastus wat nie die geleentheid bygewoon het nie en blykbaar nie...

Eerste, tweede en derde plek vandag bepaal – Kosmos 94.1
Post

Eerste, tweede en derde plek vandag bepaal – Kosmos 94.1

Cosafa: Eerste, tweede en derde plek vandag bepaal Malawi gaan probeer om ‘n goeie vertoning by die 2023 Cosafa-bekertoernooi af te rond wanneer hulle die gashere, Suid-Afrika, vanmiddag in die King Zwelithini-stadion in Durban die stryd om die derde plek aansê. Die wedstryd skop om drie-uur af. Dit volg nadat Zambië van ‘n agterstand van...

Bokke is tweede op punteleer na All Black-loesing – Kosmos 94.1
Post

Bokke is tweede op punteleer na All Black-loesing – Kosmos 94.1

Bokke is tweede op punteleer na All Black-loesing Ná Saterdag se oorwinnings in die Rugby-kampioenskap deur die All Blacks teen die Springbokke en die Pumas teen die Wallabies, is die Nieu-Seelanders met nege punte ná twee rondtes, vier punte voor Suid-Afrika wat in die tweede plek is en vyf voor Argentinië wat derde is. Australië...

Inflasie in Angola styg vir tweede maand – Kosmos 94.1
Post

Inflasie in Angola styg vir tweede maand – Kosmos 94.1

Inflasie in Angola styg vir tweede maand Terwyl inflasie plaaslik in Junie gedaal het na 5,3 persent, af van 6,3 persent in Mei, het inflasie in Angola vir die tweede opeenvolgende maand gestyg. Volgens Cirrus in die hoofstad is 11,25 persent in Junie aangeteken, op van 10,62 persent in Mei. Nes plaaslik, was voedsel en...

Tweede Vroue en Landbouberaad vind in September plaas – Kosmos 94.1
Post

Tweede Vroue en Landbouberaad vind in September plaas – Kosmos 94.1

Tweede Vroue en Landbouberaad vind in September plaas Die tweede Vroue- en Landbouberaad vind vanaf 27 September by Nasionale Teater van Namibië in Windhoek plaas met die tema “Leveraging Technology and Innovation to Unleash the Potential of Agriculture and Value Addition,”. Op 28 September sal virtuele werkswinkels aangebied word. Dit sal ‘n unieke byeenkoms te...