Uraan moet plaaslik benut word – Tweya Tjekero Tweya, hoof van die parlementêre staande komitee oor natuurlike hulpbronne, voer aan dat ondanks Namibië se rykdom in hulpbronne soos uraan, die land steeds sy fokus op uitvoere plaas eerder as om dit binnelands vir energie te benut. Hy meen dit is kortsigtig. Volgens Tweya is daar...
Tag: Tweya
Tweya looi Klazen oor sy kleinsinnige beleid
Tweya looi Klazen oor sy kleinsinnige beleid Die Parlementêre Staande Komitee oor Natuurlike Hulpbronne het die Kamutjonga Binnelandse Visserye Instituut, KIFI in die Kavango-Oos besoek. Die instituut doen onder andere, navorsing oor veral riviere en binnelandse waterbronne. Tydens hul besoek het hulle bevind dat visvoer vanaf Zamibië ingevoer. Die voorsitter van die komitee Tjekero Tweya...
Tweya en kie vergader oor uraan-ontginning
Tweya en kie vergader oor uraan-ontginning Die Parlementêre Staande Komitee oor Natuurlike Hulpbronne sal Vrydag op Leonardville vergader in verband met uraanontginning in die Stampriet-bekken. Die komitee word deur Tjekero Tweya gelei en sal met die Stampriet Aquifer Uranium Mining Association, of te wel Sauma, gehou word. Sauma is sterk gekant teen die ontginning van...
Systems not talking to each other creates loopholes – Tweya – nbc
Source link
Systems not talking to each other creates loopholes – Tweya
Source link
Namibia Has Enough Uranium to Meet Energy Needs – Tweya
The Chairman of the Parliamentary Standing Committee on Natural Resources, Tjekero Tweya said that Namibia has natural resources that can mitigate its energy challenges when he spoke during a courtesy visit to the Erongo Govenor’s in Swakopmund. The meeting was part of a five-day oversight visit to the Erongo Region and included visits to Rössing...
Namibia has enough uranium to meet energy needs: Tweya
By Adolf Kaure. The Chairman of the Parliamentary Standing Committee on Natural Resources, Tjekero Tweya said that Namibia has natural resources that can mitigate its energy challenges when he spoke during a courtesy visit to the Erongo Govenor’s in Swakopmund. The meeting was part of a five-day oversight visit to the Erongo Region and included...
Tweya bespreek rob-bevolking met Erongo-goewerneur – Kosmos 94.1
Tweya bespreek rob-bevolking met Erongo-goewerneur Die voorsitter van die Parlementêre Staande Komitee oor Natuurlike Hulpbronne Tjekero Tweya het sy kommer uitgespreek oor die vinnig groeiende rob-bevolking in Namibiese kuswaters. Hy beskou dit as ‘n bedreiging vir die visserysektor aangesien die robbe glo meer vis verbruik as wat aan die visserysektor toegewys word. Tweya het vandag...
It is necessary to enhance and strengthen laws deemed inadequate – Tweya – nbc
Source link