Tag: tyd

Home tyd
Dis tyd vir Wika! – Kosmos 94.1
Post

Dis tyd vir Wika! – Kosmos 94.1

Dis tyd vir Wika! Die gewilde Wika-karnaval vind vanjaar weer in Windhoek plaas. Die fees is ‘n bekende Duitse tradisie en word deur baie mense in Namibië met sy diverse kulture gevier. Vanjaar se Wika-karnaval het op 4 April met die Prinzenbal afgeskop, en duur tot 14 April. Die hoogtepunt van Wika is die jaarlikse...

Dis al weer tyd vir die repokoers
Post

Dis al weer tyd vir die repokoers

Dis al weer tyd vir die repokoers Die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank sal sy volgende rentekoers besluit Woensdag bekend maak. Die repokoers in Suid-Afrika is 50 basispunte hoër as die Namibiese 7,75 persent en staan op 8,25 persent. Inflasie is effe op in die buurland en Kosmos 94.1 Nuus het by dr. Roelof Botha, ‘n ekonomiese...

Senegal: Dit lyk asof Sall en kie se tyd min is
Post

Senegal: Dit lyk asof Sall en kie se tyd min is

Senegal: Dit lyk asof Sall en kie se tyd min is Vroeë uitslae in Senegal se presidensiële verkiesing dui daarop dat opposisie-kandidaat Bassirou Diomaye Faye moontlik ‘n volstrekte meerderheid behaal het. Opposisie-ondersteuners het die in strate van die hoofstad Dakar feesgevier. Amptelike uitslae sal na verwagting Vrydag deur die Dakar Appèlhof bekend gemaak word. Baie hoop dat...

Beplan jy ‘n troue? Dis hoeveel tyd jy nodig het
Post

Beplan jy ‘n troue? Dis hoeveel tyd jy nodig het

Beplan jy ‘n troue? Dis hoeveel tyd jy nodig het ’n Moderne troue neem 528 uur, of 22 volle dae, om te beplan, volgens ’n nuwe studie. Navorsing wat gedoen is  oor die gedrag en gewoontes van 2 000 Amerikaners wat die afgelope jaar getroud is, het bevind dat die gemiddelde verloofde Amerikaner vir 11...

Hamilton teken beste tyd in Bahrein aan
Post

Hamilton teken beste tyd in Bahrein aan

Hamilton teken beste tyd in Bahrein aan Die sewemalige wêreldkampioen, Lewis Hamilton, sê hy was verras nadat hy die beste tyd aangeteken het in die tweede oefenronde van die seisoen se eerste Grand Prix in Bahrein. Die Mercedes-renjaer was vinniger as sy spanmaat, George Russell, terwyl Fernando Alonso van Aston Martin derde was. Hamilton sê...

Andy Murray sê sy tyd op die baan is min
Post

Andy Murray sê sy tyd op die baan is min

Andy Murray sê sy tyd op die baan is min Die driemalige Grand Slam-kampioen, Andy Murray, het bespiegel dat sy loopbaan as tennisspeler nog net ʼn paar maande kan duur. Die Brit wat aanvanklik ʼn stel agter was, het teruggeveg en die Kanadees Denis Shapovalov met 4-6, 7-6 en 6-3 verslaan in die eerste ronde...

Kopskoot in ekstra tyd wen Carabao-beker vir Liverpool
Post

Kopskoot in ekstra tyd wen Carabao-beker vir Liverpool

Kopskoot in ekstra tyd wen Carabao-beker vir Liverpool Sokker: Liverpool het Chelsea met een-nul verslaan om hulle tiende Carabao-beker by Wembley te wen en daarmee hulle posisie as suksesvolste span in die geskiedenis van die kompetisie vergroot. Virgil van Dijk se kopskoot in die 118de minuut het die oorwinning vir Jurgen Klopp se span in...

Vier-dag werksweek? Goeie tyd vir ‘n toetslopie
Post

Vier-dag werksweek? Goeie tyd vir ‘n toetslopie

Vier-dag werksweek? Goeie tyd vir ‘n toetslopie Namibië sal die tweede Afrika-land word, en een van slegs ‘n handjievol wêreldwyd, wat die vierdaagse werksweek gaan beproef. Die ses-maande loodsprogram sal in April vanjaar afskop, met deelname van ‘n diverse reeks nywerhede en besighede. Die inisiatief sal gelei word deur die organisasie 4 Day Week in...

Debmarine Premierliga gaan interessante tyd binne
Post

Debmarine Premierliga gaan interessante tyd binne

Debmarine Premierliga gaan interessante tyd binne Die Debmarine Namibië Premierliga het drie spanne wat dreig om weg te trek aan die bopunt van die punteleer, terwyl die relegasiestryd ook verskerp. Khomas Nampol is met 40 punte voor, met die verdedigende kampioene, African Stars drie punte agter hulle. FC Ongos derde is met 33 punte. Blue...

Jammer dat daar net eenheid is in tyd van hartseer en rou
Post

Jammer dat daar net eenheid is in tyd van hartseer en rou

Jammer dat daar net eenheid is in tyd van hartseer en rou Ontslape president Hage Geingob se regsadviseur en persoonlike vriend, Sisa Namandje, het eer gebring en gesê dis hartseer dat mense net verenig en versoenend optree in tye van rou. Gedenkdienste word by die Geingob-woning, Casa Rosalia, gehou. Namandje sê Geingob het stamwese gehaat...