Dis tyd vir die 66ste Grammy-toekennings Die 66ste jaarlikse Grammy-toekennings vind vanaand in Los Angeles by die Cripto.com-arena plaas. Dit sal die beste opnames, komposisies en kunstenaars van 1 Oktober 2022 tot 15 September 2023, soos gekies deur die lede van The Recording Academy, vereer. Dit word vir die vierde keer deur Trevor Noah aangebied....
Tag: tyd
Ouers, studente gemaan oor slenters, bedrog die tyd van die jaar
Ouers, studente gemaan oor slenters, bedrog die tyd van die jaar Nes in Namibië is daar uitdagings elders met bedrog soos die nuwe akademiese jaar afskop. Die polisie in die Vrystaat versoek ouers en studente om baie versigtig te wees vir bedrieglike instellings en verblyf wat slegs per foon of aanlyn beskikbaar is. ‘n Polisiewoordvoerder,...
Feestyd is kubermisdadigers se gunsteling tyd
Feestyd is kubermisdadigers se gunsteling tyd Kubermisdaad is ‘n groeiende bedreiging, wat besighede en individue elke jaar miljarde kos. Die globale koste van kubermisdaad sal na raming 8 triljoen Amerikaanse dollar teen 2023 beloop, en dit sal na verwagting teen 2028 tot ‘n verbysterende 13,82 triljoen dollar klim. Kubermisdaad sal na verwagting gedurende die feestyd...
Gerco kom huis toe, net in tyd vir Kersfees
Gerco kom huis toe, net in tyd vir Kersfees Gift of the Givers het aangekondig die Suid-Afrikaanse paramedikus Gerco van Deventer, wat in November 2017 in Libië gyselaar geneem is, is onvoorwaardelik vrygelaat. Hy is in 2018 aan Al-Kaïda in Mali verkoop, maar is Saterdag na net meer as ses jaar onvoorwaardelik vrygelaat. Gift of...
Feestyd: Dis ‘n gevaarlike tyd vir meisies
Feestyd: Dis ‘n gevaarlike tyd vir meisies Die feestyd is op hande, maar daar is uitdaging. Kinders skyn om hierdie tyd van die jaar meer kwesbaar te word vir alle vorme van mishandeling, veral in lande met hoë voorvalle van geslagsgeweld. Seksuele mishandeling en verkragtingsake neem gewoonlik in die vakansietyd toe, met baie van die...
Daar’s genoeg gepraat en vergader, dis tyd vir aksie
Daar’s genoeg gepraat en vergader, dis tyd vir aksie Kritiek word uitgespreek teen die uitvoerende direkteure en hoofstreeksbeamptes wat by Swakopmund bymekaargekom het vir hul jaarlikse oorsig-toevlug vir die derde Goewerneursforum. Die toevlug poog om tegnologiese vooruitgang te benut om ekonomiese groei en maatskaplike vooruitgang in Namibië aan te dryf, asook om die voorsiening van skoon...
Fishrot-regter sê daar was genoeg tyd vir voorbereiding
Fishrot-regter sê daar was genoeg tyd vir voorbereiding Die Fishrot-regter Moses Chinhengo het druk op die verdagtes geplaas en vra dat die verhoor in die eerste week van Desember begin. Die partye het vergader om ‘n verhoordatum, wat bespiegel was om eers volgende jaar te wees, te bepaal. Hy sê die groep is reeds formeel...
Dis tyd vir Doek!
Doek! Literêre Fees stel die versameling kortverhale getitel Now Now: The 2023 Doek Anthology op 16 November bekend by die Goethe Instituut in Windhoek. Die funksie begin om half-sewe die aand en toegang is gratis. Die versameling is gekeur deur die stigter van die fees, Rémy Ngamije, en sluit verhale in deur Namibiese skrywers soos...
‘Dis tyd vir Afrika-innovering’
Die buurland se minister van kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, beklemtoon die positiewe impak van die pas-afgelope Agoa-beraad op die ontsluiting van Afrika se ekonomiese potensiaal. Die minister het tydens die Made in Africa-uitstalling by die beraad in Johannesburg haar insigte gedeel oor die deurslaggewende rol wat Agoa speel om klein-, medium- en mikro-ondernemings te steun om...
Noordwes se misdadigers se tyd is verby
Noordwes se misdadigers se tyd is verby Die polisiekommissaris van Noordwes, Sello Kwena, sê hulle sal nie toelaat dat misdadigers lede van die gemeenskap in die provinsie openlik terroriseer nie. Dit volg nadat vyf verdagtes onlangs in hegtenis geneem is in verband met moord, huisbraak en die besit van ongelisensieerde vuurwapens. ‘n Polisiewoordvoerder, Aafje Botma,...