Tag: tydens

Home tydens
Nust-student sterf by Stad Windhoek tydens opleiding
Post

Nust-student sterf by Stad Windhoek tydens opleiding

Nust-student sterf by Stad Windhoek tydens opleiding Stad Windhoek sê ‘n student is tydens die praktiese komponent van nooddiensopleiding oorlede. In ‘n verklaring sê die munisipaliteit dat die 33-jarige manlikestudent, wat by Nust studeer, besig was met opleiding met betrekking tot beperkte ruimtes toe hy sy bewussyn verloor. Paramedici het gepoog om hom by te...

Boere-unies vergader met Schlettwein oor belange tydens droogte
Post

Boere-unies vergader met Schlettwein oor belange tydens droogte

Boere-unies vergader met Schlettwein oor belange tydens droogte Die Namibiese Landbou-unie, die Namibia National Farmers’ Union en die Namibia Emerging Commercial Farmers’ Union, het besoek afgelê by landbouminister Calle Schlettwein. Die vergadering is gereël om die impak van die droogtetoestande wat in sekere gebiede steeds toeneem, te bespreek. Om hierdie rede het al drie vakbonde...

Dennis Noa borg tydens appèl geweier
Post

Dennis Noa borg tydens appèl geweier

Dennis Noa borg tydens appèl geweier Die voormalige leerlingdokter Dennis Noa is borg tydens sy appèl geweier. Windhoek-landdros Victor Nyazo meen dat die 29-jarige Noa nie ‘n goeie kans op sukses in sy appèl sal hê nie en meen dit is nie in die reg se beste belang om hom vry te laat nie. Noa...

Rus tydens lang ritte om ongelukke te voorkom
Post

Rus tydens lang ritte om ongelukke te voorkom

Rus tydens lang ritte om ongelukke te voorkom Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Sekuriteit en Skakeling in Mpumalanga, Vusi Shongwe, doen ‘n beroep op mense wat lang reise onderneem om tydens die rit genoeg te rus. Volgens hom kan uitputting bestuurders se besluite beïnvloed en tot ongelukke lei. Dagvaardings vir uiteenlopende oortredings is sedert Donderdag aan...

Gewapende roof tydens Paasdiens veroordeel
Post

Gewapende roof tydens Paasdiens veroordeel

Gewapende roof tydens Paasdiens veroordeel Die Moral Regeneration Movement in Noordwes het ‘n rooftog tydens ‘n Paasfeesdiens in Jouberton buite Klerksdorp veroordeel. Gemeentelede is van hul waardevolle besittings beroof nadat vyf onbekende gewapende mans Donderdagaand die kerk binnegestorm het. Die sameroeper van die MRM in Noordwes, Pastoor Lesiba Kgwele, sê sulke opportunistiese misdade wat op...

Spanning tydens Senegal-verkiesings – Kosmos 94.1
Post

Spanning tydens Senegal-verkiesings – Kosmos 94.1

Spanning tydens Senegal-verkiesings Senegal gaan na die stembus om vir sy vyfde president te stem.  Die verkiesing word gehou word teen ‘n onstuimige politieke agtergrond van gewelddadige teenregeringsbetogings. Steun vir die opposisie is aangewakker.Die heersende regime het beleggersvriendelike beleide in die olie- en gasprodusent volgehou, maar wat nie daarin geslaag het om ekonomiese toestande te...

Bafana se Tshabalala geskiet tydens roof
Post

Bafana se Tshabalala geskiet tydens roof

Bafana se Tshabalala geskiet tydens roof Polisie in Gauteng het ʼn soektog begin nadat die gewese Bafana Bafana-afrigter, Stanley Tshabalala, tydens ʼn inbraak by sy huis in Centurion, Tshwane, geskiet is. Tshabalala was die eerste Bafana Bafana-hoofafrigter nadat Suid-Afrika in 1992 weer in internasionale sokker toegelaat is. Hy was ook Mamelodi Sundowns se afrigter en...

Groot beloftes vir Zambezi tydens onafhanklikheid
Post

Groot beloftes vir Zambezi tydens onafhanklikheid

Groot beloftes vir Zambezi tydens onafhanklikheid President Nangolo Mbumba het onthul dat die regering ‘n begrotingstoewysing van 8 miljoen Namibiese dollar gemaak het om die nou kruppel 10-jaar-oue Kalimbeza-rysprojek in die Zambezi-streek te laat herleef en het ook planne goedgekeur het om ‘n suikerplantasie op ‘n deel van Kalimbeza op te rig, sowel as ‘n...

Oekraïne bom Russe tydens verkiesings
Post

Oekraïne bom Russe tydens verkiesings

Oekraïne bom Russe tydens verkiesings Twee mense is dood in ’n Oekraïense missielaanval in die weste van Rusland en ’n aparte hommeltuigaanval het ’n Russiese olieraffinadery aan die brand gesteek..Oekraïne het hierdie week herhaalde aanvalle op Russiese raffinaderye uitgevoer. Russiese President Vladimir Putin beskuldig Oekraïne dat hulle sy verkiesing probeer ontwrig. Rusland het ook sy...

Cyril waarsku oor onluste tydens stemdag 
Post

Cyril waarsku oor onluste tydens stemdag 

Cyril waarsku oor onluste tydens stemdag  President Cyril Ramaphosa het ‘n streng waarskuwing uitgereik teen moontlike ontwrigting tydens die komende algemene verkiesing. Te midde van kommer deur sommige politieke partye oor burgerlike onluste indien hulle name nie op die stembriewe is nie, het Ramaphosa beklemtoon sulke opruiende gedrag sal Suid-Afrikaners hulle reg om te stem...