Tag: uit

Home uit
Waterbesparings kom nie uit die blokke nie
Post

Waterbesparings kom nie uit die blokke nie

Waterbesparings kom nie uit die blokke nie Die inwoners van Windhoek het in die afgelope week weer die waterbesparing teiken oorskry, hierdie keer met 18 persent. Nes alle ander dorpe in die land staar die stad waterbeperkings in die gesig weens die lae vlakke van die damme, maar hoor is min. Die stad is tans...

Action SA daag partyleiers uit vir leefstyloudits
Post

Action SA daag partyleiers uit vir leefstyloudits

Action SA daag partyleiers uit vir leefstyloudits ActionSA sê hy het ‘n brief gerig aan die leiers van die vier grootste politieke partye in die nasionale vergadering, naamlik die ANC, DA, EFF en IVP, waarin hulle gevra word binne om 14 dae vrywillige leefstyloudits te ondergaan. ActionSA-leier Herman Mashaba sê ‘n onafhanklike forensiese deskundige, Paul...

Stad Windhoek span vir die week aan die kus uit
Post

Stad Windhoek span vir die week aan die kus uit

Stad Windhoek span vir die week aan die kus uit Reaksie word ontvang op berigte dat Stad Windhoek sy span vir ‘n week by die kus het om sy strategiese en begrotingshersienings uit voere. Die hele en lede van die uitvoerende span is daar van vandag tot Vrydag. Die stad het sy finansiële uitdagings wat...

Alcaraz onttrek uit Barcelona, nog ‘n besering
Post

Alcaraz onttrek uit Barcelona, nog ‘n besering

Alcaraz onttrek uit Barcelona, nog ‘n besering Die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, het weens ʼn besering aan die Barcelona Ope onttrek. Die Spanjaard het die Monte Carlo-meesters ook misgeloop weens die besering aan sy regterarm. Alcaraz het die Barcelona-titel in 2022 en verlede jaar gebuit. Sy landgenoot, Rafael Nadal, wat die toernooi al ʼn rekord...

Nigerië rol wêreld se eerste entstof teen breinvliesontsteking uit
Post

Nigerië rol wêreld se eerste entstof teen breinvliesontsteking uit

Nigerië rol wêreld se eerste entstof teen breinvliesontsteking uit Nigerië het ‘n entstof teen breinvliesontsteking bekendgestel, in wat die Wêreldgesondheidsorganisasie sê het ‘n wêreldeerste is. Die WGO sê die entstof hou die potensiaal in om die trajek van die siekte te verander, toekomstige uitbrekings te voorkom en baie lewens te red. Die plan is om...

Amushelelo buit jeug uit – Swapo-jeugliga
Post

Amushelelo buit jeug uit – Swapo-jeugliga

Amushelelo buit jeug uit – Swapo-jeugliga Michael Amushelelo dreig dat hy en alle werklose Namibiërs vandag enige regeringskantoor sal betree en begin werk in enige posisie wat hulle wil. Dit is volgens hom omdat premier Saara Kuugongelwa-Amadhila nie ‘n noodtoestand oor werkloosheid afgekondig het nie. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Ephraim Nekongo, sekretaris van...

IDF onttrek uit Khan Younis
Post

IDF onttrek uit Khan Younis

IDF onttrek uit Khan Younis Die Israelse weermag sê hy het weens taktiese redes ál sy soldate aan Khan Younis in die suide van Gaza onttrek. Gister was dit ses maande sedert Hamas se 7 Oktober-aanval, waarin sowat eenduisend-200 mense omgekom het. Israel se vergeldingsaanvalle in Gaza het meer as 33-duisend dood gelaat en ‘n...

Diplomatieke spanning met Ecuador brei uit
Post

Diplomatieke spanning met Ecuador brei uit

Diplomatieke spanning met Ecuador brei uit Latyns-Amerikaanse regerings, insluitend Brasilië, skaar hulle saam met Mexiko nadat daar op sy ambassade in Ecuador toegeslaan is om ‘n omstrede politikus in hegtenis te neem wat deur Mexikaanse owerhede asiel toegestaan is. Jorge Glas, Ecuador se voormalige vise-president wat op korrupsieklagte aangehou is, is Vrydagaand gearresteer, in die...

Olie- en gasreuse besoedel erg, en brei nog uit
Post

Olie- en gasreuse besoedel erg, en brei nog uit

Olie- en gasreuse besoedel erg, en brei nog uit Van die 122 grootste olie-, gas-, steenkool- en sementprodusente, het 65-persent staatsinstellings en 55-persent privaat maatskappye hul produksie verhoog. Dit is volgens die Carbon Majors Database wat deur wêreldbekende navorsers opgestel is. Die grootste skuldige is ExxonMobil van Amerika, wat deur beleggers besit word en die...