Tag: uit

Home uit
Nadal onttrek uit Monte Carlo
Post

Nadal onttrek uit Monte Carlo

Nadal onttrek uit Monte Carlo Die 11-malige kampioen Rafael Nadal het hom aan die Monte Carlo Meesters onttrek weens ‘n voortdurende besering. Die 37-jarige Spanjaard het in Januarie tydens die Brisbane Meesters uiteindelik weer na die baan teruggekeer nadat hy bykans ‘n jaar op die krukkelys was. Hy het sy heup beseer, wat hom uit...

Gaza: Dood van hulpwerkers lok steeds reaksie uit
Post

Gaza: Dood van hulpwerkers lok steeds reaksie uit

Gaza: Dood van hulpwerkers lok steeds reaksie uit Die dood van sewe hulpverlenings-werkers wat Maandag in lugaanvalle in Gaza dood is, word deur Israel se naaste bondgenote veroordeel. Amerikaanse president, Joe Biden, het gesê die sterftes is tragies en Israel doen nie genoeg om burgerlikes te beskerm nie. Britse eerste minister, Rishi Sunak, het aan...

Taylor Swift word eerste dollar-miljardêr net uit musiek
Post

Taylor Swift word eerste dollar-miljardêr net uit musiek

Taylor Swift word eerste dollar-miljardêr net uit musiek Die Amerikaanse sanger-liedjieskrywer Taylor Swift het die eerste kunstenaar geword wat dollar-miljardêrstatus bereik, net gebaseer op musiek. Die gerekende Amerikaanse saketydskrif Forbes beraam haar fortuin op ‘n verstommende 1,1-miljard-dollar, of 20,8-miljard-rand. Ander kunstenaars, soos Rihanna en Jay-Z, se fortuine berus deels op hulle vermaak-belange en mode-handelsmerke. Die...

Van uitstel kom afstel, vind sakemense uit met boete-kwytskeldingsprogram
Post

Van uitstel kom afstel, vind sakemense uit met boete-kwytskeldingsprogram

Van uitstel kom afstel, vind sakemense uit met boete-kwytskeldingsprogram Die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid, Bipa, het op 1 November verlede jaar sy jaarlikse boete-kwytskeldingsprogram aangekondig. Dit skeld sake-entiteite kwyt van boetes en bykomende fooie, wat opgeloop het weens nie-betaling van jaarlikse heffings tussen 2012 en 2022. Die sperdatum is vandag. Ten spyte van herhaalde versoeke...

Dimitrov skakel Alcaraz uit by Miami Ope
Post

Dimitrov skakel Alcaraz uit by Miami Ope

Dimitrov skakel Alcaraz uit by Miami Ope Tennis: Carlos Alcaraz se hoop op ‘n Sonskyn-dubbel is verpletter toe die topgekeurde Spanjaard gister met 6-2, 6-4 teen Grigor Dimitrov verloor het. Die elfde-gekeurde Bulgaar gaan nou een Alexander Zverev in die Miami Ope-halfeindstryd te staan kom. Dit was ‘n verpletterende nederlaag vir Alcaraz, wat vol selfvertroue...

Malaria word uit Angola ingevoer
Post

Malaria word uit Angola ingevoer

Malaria word uit Angola ingevoer Joshua Nghipangelwa, direkteur van gesondheid in die Oshikoto-streek, sê hy is bekommerd oor die toenemende gevalle van malaria onder Angolese beeswagters in diens van boere daar. Hy sê die meeste malariagevalle word uit Angola ingevoer. Altesaam 354 malariagevalle en drie sterftes is van Januarie tot 26 Maart aangeteken. Meeste is...

Onderstebo uit ‘n watertenk – Kosmos 94.1
Post

Onderstebo uit ‘n watertenk – Kosmos 94.1

Onderstebo uit ‘n watertenk ‘n Professionele ontsnappingskunstenaar het ’n nuwe Guinness-wêreldrekord behaal toe hy binne 2 minute en 11 sekondes uit ’n watertenk ontsnap het terwyl sy hande en voete vasgemaak was. Guinness World Records het aangekondig dat Andrew Basso nou die eerste persoon is wat die rekord hou vir die vinnigste tyd om met...

Maree pleit onskuldig, staat lê sy saak uit
Post

Maree pleit onskuldig, staat lê sy saak uit

Maree pleit onskuldig, staat lê sy saak uit Die oud-polisieman en vermeende pedofiel Johan Maree se saak duur vandag voor regter Philanda Christiaan voort. Maree het onskuldig op 74 klagte wat kinderpornografie, verkragting en meer insluit, gepleit. Daar is 15 minderjarige seuns by die saak as slagoffers betrek. Volgens die staat het Maree van die...

Miami Ope: Garcia skakel Gauff uit, Alcaraz ook deur
Post

Miami Ope: Garcia skakel Gauff uit, Alcaraz ook deur

Miami Ope: Garcia skakel Gauff uit, Alcaraz ook deur Die wêreld se nommer twee, Carlos Alcaraz, is deur na die Miami Ope se ronde van 16 terwyl hy probeer om die gesogte Sonskyn-dubbel te voltooi. Die Spanjaard het die Fransman Gael Monfils met 6-2 en 6-4 verslaan. Die Duitser, Alexander Zverev, het Christopher Eubanks van...

Cosatu sê Israel moet uit wêreldsokker geskors word
Post

Cosatu sê Israel moet uit wêreldsokker geskors word

Cosatu sê Israel moet uit wêreldsokker geskors word Cosatu doen ‘n beroep op sokkerliggame SAFA en CAF om te eis dat FIFA en UEFA Israel onmiddellik skors en die land uitskop. Die federasie sê dit sal keer dat Israel aan enige internasionale sokkerbedrywighede deelneem totdat die oorlog teen die mense van Palestina beëindig is en...