Tag: uit

Home uit
DA vaar uit oor kragonderbrekings in Vrystaatse koue – Kosmos 94.1
Post

DA vaar uit oor kragonderbrekings in Vrystaatse koue – Kosmos 94.1

DA vaar uit oor kragonderbrekings in Vrystaatse koue Die DA in die Vrystaat sê die Ngwathe plaaslike munisipaliteit word sedert verlede Maandag deur kragonderbrekings geteister wat inwoners van Parys sonder elektrisiteit gelaat het. Saal de Jager van die party sê ná ondersoeke, het dit aan die lig gekom swak beplanning tussen die tegniese afdeling en...

Nuwe bankstelsel buit NSFAS-studente uit – Kosmos 94.1
Post

Nuwe bankstelsel buit NSFAS-studente uit – Kosmos 94.1

Nuwe bankstelsel buit NSFAS-studente uit Die Socialist Youth Movement in die buurland het die nuwe bankstelsel verwerp vir studente wat deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente befonds word. Die organisasie sê die besluit het onsekerheid, angs en frustrasie onder NSFAS-studente veroorsaak, en vererger die reeds uitdagende omstandighede waarmee hulle worstel. Ndumiso Ncube van die...

Junior Bokke draf vandag teen Ierland uit – Kosmos 94.1
Post

Junior Bokke draf vandag teen Ierland uit – Kosmos 94.1

Rugby: Junior Bokke draf vandag teen Ierland uit Rugby: Die Junior Springbokke kom vanmiddag in die Athlone-stadion in Kaapstad teen Ierland te staan in die eerste halfeindwedstryd van die onder 20-Wêreldkampioenskap. Die hoofafrigter van die Junior Bokke, Bafana Nhleko, het sy span wat Argentinië verlede week met 24-16 gekop het, vir vandag se wedstryd behou....

Tsitsipas boender Andy Murray uit Wimbledon – Kosmos 94.1
Post

Tsitsipas boender Andy Murray uit Wimbledon – Kosmos 94.1

Tennis: Tsitsipas boender Andy Murray uit Wimbledon Tennis: Andy Murray is uit Wimbledon na Stefanos Tsitispas met  ‘n agterstand van twee stelle teen een teruggeveg het om ‘n twee daagse epiese stryd te wen. Die 36-jarige Brit het laat Donderdagaand nog een stel nodig gehad om die derde ronde te haal, toe die wedstryd opgeskort...

Tshwane-burgemeester vaar uit teenoor Rand Water – Kosmos 94.1
Post

Tshwane-burgemeester vaar uit teenoor Rand Water – Kosmos 94.1

Tshwane-burgemeester vaar uit teenoor Rand Water Die burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink, beskuldig Rand Water daarvan dat hy noodsaaklike inligting weerhou om ʼn ernstige waterkrisis die hoof te bied. Hy versoek die watervoorsiener om telemetrie-data van reservoirs te verskaf en betyds waarskuwings te gee sodat die metro pro-aktief kan optree. Brink beplan om regskenners en...

Recon ontken berigte dat hy uit Kavango onttrek – Kosmos 94.1
Post

Recon ontken berigte dat hy uit Kavango onttrek – Kosmos 94.1

Recon ontken berigte dat hy uit Kavango onttrek ReconAfrica ontken bewerings deur National Geographic dat hy sy bedrywighede in die Kavango-bekken staak met talle personeel wat reeds die gebied verlaat het. Volgens die publikasie is Recon besig om sy bedrywighede na Zimbabwe te verskuif. Die maatskappy het onlangs teleurstellende uitslae in die drie putte aangekondig...

Tender vir Duin 7-konsessie toegeken uit 18 aansoekers – Kosmos 94.1
Post

Tender vir Duin 7-konsessie toegeken uit 18 aansoekers – Kosmos 94.1

Tender vir Duin 7-konsessie toegeken uit 18 aansoekers Die omgewingsministerie het die tender vir die Duin 7-konsessie aan Sandwich Dune Tours en Safari toegeken nadat 18 maatskappye vir die tender aansoek gedoen het. Die ministerie se besluit om die toeriste-aantreklikheid deur ‘n konsessie-maatskappy te bestuur, volg op openbare kritiek oor die toestand van die gewilde...