Prins Harry en Meghan reik uit na Catherine Prins Harry en Meghan oftewel die hertog en hertogin van Sussex het na die prins en prinses van Wallis uitgereik ná die aankondiging van Catherine se kankerdiagnose. Kensington-paleis het nie kommentaar gelewer nie, maar volgens die Britse Uitsaaikorporasie is die kontak glo privaat gemaak. Prins Harry en...
Tag: uit
Hof reik bevele uit in R33m se Eskom-korrupsie
Hof reik bevele uit in R33m se Eskom-korrupsie Die Hooggeregshof in Pretoria het twee finale verbeurdverklaringsbevele toegestaan ter waarde van 33 miljoen Suid-Afrikaanse rand, ná beweerde korrupsie by Eskom se Kusile-kragstasie. Die bates, insluitend eiendomme, grond en voertuie, word gekoppel aan voormalige Eskom- werknemers en maatskappye, wat tussen 2012 en 2018 by onwettige aktiwiteite betrokke...
N$3 miljard nodig om HKIA vir oliesektor uit te brei
N$3 miljard nodig om HKIA vir oliesektor uit te brei Die Namibiese Lughawensmaatskappy sê die uitbreiding van Hosea Kutako Internasionale Lughawe se kapasiteit om die verwagte oplewing in vlugte te hanteer as gevolg van die land se groeiende olie- en gasbedryf sal ‘n belegging van meer as 3 miljard Namibiese dollar verg. Die maatskappy se...
Zambezi-streek haal uit en wys met middagete
Zambezi-streek haal uit en wys met middagete Lawrence Sampofu, goewerneur van Zambezi, het vandeesweek gesê deelnemers aan Donderdag se onafhanklikheidsdag-viering sal met ‘n middagete van wildsvleis bederf word. Namibiërs wat die 34ste onafhanklikheidsdag-vieringe by Katima Mulilo bywoon, gaan smul aan lekkernye soos buffel, rooibok, koedoe, seekoei en olifant. Die vieringe vind vir die eerste keer...
Telecom rol internet verbinding uit
Telecom rol internet verbinding uit Telecom Namibia het die aktivering van 3G/4G-dienste in talle gebiede regoor die land aangekondig. Hierdie inisiatief, in lyn met die Geïntegreerde Strategiese Besigheidsplan 2027 en die Nasionale Breëbandbeleid, beloof landswye verbeterde mobiele verbinding en klante-ervaring. Die telekommunikasiemaatskappy het 3G en 4G na 50 verskillende dorpe ontplooi. Kosmos 94.1 Nuus het...
Rusland voer honderde aanvalle in Oekraïne uit
Rusland voer honderde aanvalle in Oekraïne uit Die president van Oekraïne, Volodymyr Zelensky, sê Rusland het dié maand 130 missiele, meer as 320 Shahed-aanvalshommeltuie en byna 900 geleide bomme in Kiëf lanseer. Dit volg nadat beide lande hul lugaanvalle verskerp het. Moskou se troepe vorder op die voorste linie en Oekraïne het tans ‘n tekort...
Kenner sê oor sprinkane, rig waarskuwing uit
Kenner sê oor sprinkane, rig waarskuwing uit Die landbouministerie het verlede week gewaarsku dat sprinkane hulle opwagting in die Zambezi- en Ohangwena-streke gemaak het en reeds mielielande vernietig het. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Gerhard Verdoorn, ‘n Suid-Afrikaanse kenner op die gebied van sprinkane, gesels wat sê dit is baie kommerwekkend en boere moet...
Indian Wells: Navarro skakel Sabalenka uit
Indian Wells: Navarro skakel Sabalenka uit Die vierde-gekeurde Daniil Medvedev is vir die tweede agtereenvolgende jaar deur na die Indian Wells-kwarteindronde. Die Rus het Grigor Dimitrov van Bulgarye met 6-4, 6-4 verslaan. Casper Ruud van Noorweë het die Fransman Gael Monfils se lopie in ‘n marathon-stryd van twee uur-27 minute beëindig. Die telling was 3-6,...
Skip met humanitêre hulp vir Gaza vertrek uit Ciprus
Skip met humanitêre hulp vir Gaza vertrek uit Ciprus ’n Skip met 200 ton humanitêre hulp vir die Palestyne in die oorloggeteisterde Gaza het uit Ciprus vertrek. Die sleepboot en barg het vanoggend vertrek. Dit is die eerste besending wat langs ‘n maritieme korridor vanaf Ciprus gestuur word, en is bedoel vir die desperate Palestynse...
Italianer, 123ste op die ranglys, skakel Djokovic uit
Italianer, 123ste op die ranglys, skakel Djokovic uit Die kwalifiseerder Luca Nardi het die wêreld nommer een, Novak Djokovic, in die derde ronde van die Indian Wells-ope uitgeskakel. Die 20-jarige Italianer, wat nommer 123 in die wêreld is, het die Serwiër 6-4, 3-6, 6-3 uitgestof in die grootste oorwinning van sy loopbaan. Hy is die...