Nam behaal 5de uit top-10 Afrika-beleggingsbestemmings Namibië se stabiele politieke klimaat word gewoonlik gesien as ‘n aanduiding van beleggingsgeleenthede. Namibië is deur ‘n toonaangewende sosiale media webtuiste, Africa Facts Zone, aangewys as vyfde in sy lys van Afrikalande wat ‘n gesonde beleggings omgewing het. Plaaslike ekonoom Gabriel Erastus sê Namibië was lank voor die ontdekking...
Tag: uit
Bok-kaartjies verkoop in 90 minute uit
Bok-kaartjies verkoop in 90 minute uit Dit het net 90 minute geneem vir al die kaartjies om uit te verkoop vir die tweede toets tussen die Springbokke en Ierland in Durban. Die wêreldkampioen pak die span wat deur sommige beskou word as die wêreld se beste, op 13 Julie op Kingspark. Daar was ook groot...
Japan jaag toeriste uit sy Geisha-distrik
Japan jaag toeriste uit sy Geisha-distrik Die Japanse stad Kyoto het besluit om toeriste te verbied om dele van die land se bekende Geisha-distrik te besoek en sê dit is nie ‘n pretpark nie. Geishas is professionele vermaaklikheids-kunstenaars wat opgelei is in tradisionele kunste soos onder meer dans en musiek. Inwoners het gekla van ‘n...
Namibiese kinders val uit na laerskool
Namibiese kinders val uit na laerskool Primêre onderwys het die grootste deel van die begroting vir die onderwysministerie gekry. Pre-primêre onderwys is 816,5 miljoen Namibiese dollar toegeken, of 4,4 persent van die ministerie se totale begroting. Daar is toenemende oproepe vir Namibië om sy belegging in grondleggende onderwys te verdubbel vir beter uitkomste. Dit is...
Verwyder alle vuurwapens uit samelewing: Azapo
Verwyder alle vuurwapens uit samelewing: Azapo Die Azanian People’s Organisation sê as Suid-Afrika misdaad ‘n ernstige knou wil toedien, behoort alle vuurwapens uit die samelewing verwyder te word. Dit beteken net die land se sekerheidsmagte sal toegelaat word om vuurwapens te dra. Meer as 20 000 mense word elke jaar vermoor, met net 10 persent...
TotalEnergies brei aflandige eksplorasie uit
TotalEnergies brei aflandige eksplorasie uit TotalEnergies het saam met sy vennoot QatarEnergy, ‘n ooreenkoms onderteken om deelnemende belange in Blok 3B/4B, aflandig in Suid-Afrika, net Suid van die Venus-ontdekking te bekom. TotalEnergies ‘n 33 persent aandeel in die blok besit met QatarEnergy wat 24 persent sal hê. Die oorblywende belange sal in die hande van...
Freeth vertrek vanoggend uit Otjiwarongo
Freeth vertrek vanoggend uit Otjiwarongo Die Zimbabwiese boer Ben Freeth vertrek vanoggend vanaf Otjiwarongo op sy Ride for Justice, na Windhoek. Hy word vandat hy die land te voet en te perd binnegekom het van Zimbabwe, bygestaan deur die Namibiese gemeenskap. Hy het laat Maandagaand, die boodskap met Namibiërs gedeel. Post navigation Source link
Kenners sien reikhalsend uit na sensus-data
Kenners sien reikhalsend uit na sensus-data Daar is groot opgewondenheid onder kenners vir die data van die jongste sensus wat op 13 Maart bekend sal wees. Die Namibiese Statistieke-agentskap het die aankondiging gemaak. Die inligting is uiters belangrik om beplanning en ontwikkeling te formuleer, veral met die laaste syfers wat uit 2011 dateer. Jason Kasuto...
NamRA toegewyd daaraan om dwelms uit te hou
NamRA toegewyd daaraan om dwelms uit te hou ‘n 51-jarige Namibiese man het in die Karasburg-landdroshof verskyn nadat Mandrax-tablette ter waarde van net meer as 1,9 miljoen Namibiese dollar deur doeane-beamptes in sy vragmotor gekry is. Hy is by die Ariamsvlei grenspos in hegtenis geneem. Die saak is uitgestel tot 16 Mei. Kosmos 94.1 Nuus...
Tennis-ster uit na hy op lynregter gil
Tennis-ster uit na hy op lynregter gil Tennis: Die Russiese ster Andrey Rublev is gediskwalifiseer na hy op ‘n lynregter geskree het. Die 26-jarige is tydens gister se halfeindstryd by die Dubai-kampioenskap vir swak sportmansgees geskors, en het toegelaat dat sy teenstander, Alexander Bublik na die eindstryd deurdring. Die tweede gekeurde Rublev het sy humeur...