FNB bevries Zuma-rekeninge vir uitbetalings FNB in die buurland sê hy het uitgaande betalings uit oudpresident Jacob Zuma se rekeninge gevries kragtens ‘n hofbevel wat deur die hof in Pietermaritzburg uitgereik is. Terwyl uitgaande betalings gevries word, bly inkomende betalings onaangeraak. Daar word berig dié aksie spruit uit die VBS Mutual Bank-likwidasieproses, waarby bedrog van...
December 16, 2024