Uitbreiding 4 in Greenwell kry formele behuising Die proefprojek vir die opgradering van informele nedersettings is op die punt om die behuisingsagterstand met 113 huise te verminder namate bouwerk begin. Ongeveer 400 aansoeke is ontvang, maar net 113 kon vir die loodsfase gekies word. Die huise sal in Windhoek se Greenwell Matongo Uitbreiding 4 gebou...
Tag: uitbreiding
Stad Windhoek beplan nog ‘n uitbreiding
Stad Windhoek beplan nog ‘n uitbreiding Die Stad Windhoek sê hy het die ontwikkeling van ‘n nuwe uitbreiding by Rocky Crest goedgekeur om 227 erwe te beslaan. Rocky Crest Uitbreiding 8, sal bestaan uit 168 residensiële erwe, met drie vir algemene residensiële gebruik, en bied ‘n konsep vir gemengde grondgebruik. Die munisipaliteit moet intussen nog...
Erongo-goewerneur vra vir uitbreiding van dienste
Erongo-goewerneur vra vir uitbreiding van dienste Erongo-goewerneur Neville André doen ‘n beroep op die drie herverkose burgemeesters van die kusdorpe Swakopmund, Walvisbaai en Hentiesbaai om hul dienste aan inwoners uit te brei, in afwagting van hoë landelik-stedelike migrasie vanjaar. André sê landelik-stedelike migrasie plaas plaaslike owerhede onder druk en maak dit moeilik om te voldoen...
Egipte se Sisi waarsku oor uitbreiding van konflik
Egipte se Sisi waarsku oor uitbreiding van konflik Egipte se president Abdel Fattah al-Sisi het teen enige uitbreiding van die konflik in Gaza gewaarsku en sê die streek loop die gevaar om ‘n “tikkende tydbom” te word. Hy het ook gesê sy land se soewereiniteit moet gerespekteer word nadat hommeltuie onderskep is nadat hulle die...
Kommer oor uitbreiding van konflik in Midde-Ooste neem toe
Kommer oor uitbreiding van konflik in Midde-Ooste neem toe Die Sentrum vir Risiko-ontleding in die buurland waarsku oor ‘n potensieel hewige streekskonflik tussen Israel en Iran te midde van die voortslepende stryd in die Midde-Ooste. Die kommer ontstaan na onlangse aanvalle deur gevolmagtigde magte van Iran op basisse van Israel en Amerika, en ambassades in...
Uitbreiding van Brics kry wyd ondersteuning – Kosmos 94.1
Uitbreiding van Brics kry wyd ondersteuning President Cyril Ramaphosa sê hy ondersteun die uitbreiding van die lidmaatskap van Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika. Die 15de Brics-beraad word vanaf môre tot Donderdag in Johannesburg aangebied. Ramaphosa sê meer as 20 lande van die Midde-Ooste tot in Suid-Amerika het amptelik aansoek gedoen om by Brics aan...
Uitbreiding van staatsambulans-vloot verwelkom deur privaat sektor – Kosmos 94.1
Uitbreiding van staatsambulans-vloot verwelkom deur privaat sektor ‘n Privaat ambulansmaatskappy is verheug dat die gesondheidsministerie beplan om sy benarde ambulans-vloot te vervang en aan te vul, veral in landelike gebiede waar ‘n groot tekort is. Ben Nangombe, die uitvoerende direkteur in die ministerie sê die begroting vir ambulans-aankope vir die huidige boekjaar is 24 miljoen...
Bepalings en uitbreiding van voeseldhulp vir huishoudings bekend – Kosmos 94.1
Bepalings en uitbreiding van voeseldhulp vir huishoudings bekend Die kantoor van die eerste minister het kennis gegee dat die verlenging van die droogte verligtingsprogram, ingevolge ‘n opdrag van die kabinet, ingestel is in die Kunene-, dele van die Omusati-, en die Erongo-streek. Die program is ook uitgebrei na Omaheke, Karas en Hardap. Voedselbystand mag net...