Brasilië begin dengue-inentings te midde van uitbreking Brasilië het ‘n dengue-koors-inentingsveldtog van stapel gestuur te midde van ‘n toename in gevalle; die eerste land ter wêreld wat die entstof deur sy openbare gesondheidstelsel beskikbaar stel. Volgens AFP het Brasiliaanse gesondheidsowerhede in die eerste vyf weke van die jaar reeds meer as 395 000 waarskynlike gevalle...
December 27, 2024
Tag: uitbreking
Home
uitbreking
Post
November 23, 2023November 23, 2023Uncategorized
Ses maande sedert voëlgriep uitbreking, ANC moet nog entstof bekom
Ses maande sedert voëlgriep uitbreking, ANC moet nog entstof bekom Die DA sê byna ses maande is verby sedert voëlgriep uitgebreek het, maar die regering moet nog die verkryging van die nodige entstowwe afhandel. Die party erken die belangrikheid om voedselsekerheid te verseker en roekelose inenting te voorkom, maar die regering se vertraagde optrede om...
Post
August 6, 2023August 6, 2023Uncategorized
Bangladesh steier onder uitbreking van knokkelkoors – Kosmos 94.1
Bangladesh steier onder uitbreking van knokkelkoors Bangladesh se gesondheidsorgsektor sukkel om kop bo water te hou te midde van ‘n ernstige uitbreking van knokkelkoors. Hospitale in die land het volgens berigte nie genoeg spasie om die toevloei van pasiënte te huisves nie. Volgens die gesondheidsowerheid is sowat 300 mense dood, en meer as 60 000...