Grenspos-tydstudie van uiterste belang Vertragings by Suid-Afrika se hawens en die verliese wat daardeur gelei word was die week in die nuus. Dit is een van die redes waarom die studie oor die tyd wat by die Trans Kalahari-grenspos bestee word om goedere oorgrens te bring belangrik is. NamRA se Nasionale Tegniese Werkgroep, in samewerking...
December 29, 2024