Rand is uitgelewer aan die politiek, Cyril mees skadelik vir geldeenheid Sedert die ANC-regering in 1994 die leisels in Suid-Afrika oorgeneem het, het die Suid-Afrikaanse rand van 3,62 per Amerikaanse dollar tot meer as 19,80 in die middel van 2023, gedaal. Oor die afgelope 30 jaar het die rand se waarde met 82 persent gedaal,...
October 31, 2024
Tag: uitgelewer
Home
uitgelewer
Post
December 4, 2023December 4, 2023Uncategorized
Amerika wil Indiese burger uitgelewer hê
Amerika wil Indiese burger uitgelewer hê Die Periodieke Hof in Umhlali, KwaZulu-Natal, het borgtog geweier aan ‘n 40-jarige burger van Indië, Rahul Jaiswal, op wie se spoor Amerika is weens bewerings van sameswering, dwelmverspreiding, geldwassery en die invoer van beheerde middels. Jaiswal is getroud met ‘n Suid-Afrikaanse burger en is in Ballito in hegtenis geneem....
Post
September 16, 2023September 16, 2023Uncategorized
Al Chapo Jr word aan VSA uitgelewer – Kosmos 94.1
Al Chapo Jr word aan VSA uitgelewer Ovidio Guzman, die 33-jarige seun van die Mexikaanse dwelmbaas Joaquin “El Chapo” Guzman, is aan die Verenigde State uitgelewer om aanklagte van fentanielhandel in die gesig te staar. Die Amerikaanse prokureur-generaal, Merrick Garland, sê Ovidio Guzman se uitlewering was die jongste stap in Amerikaanse pogings om “elke aspek”...