Privaatsektor-kredietverslag uitgereik In Januarie 2024 was die groei van kredietverlening in die Namibiese private sektor 2,4% op ‘n jaargrondslag, ‘n effense afname vanaf die 2,6% j/j aangeteken in Januarie 2023, maar ‘n verbetering vanaf die 1,9% j/j wat in Desember 2023 waargeneem is. Die groei in Januarie 2024 is ondersteun deur die korporatiewe sektor terwyl...
Tag: uitgereik
Geraamde aanslae vir BTW word uitgereik
Geraamde aanslae vir BTW word uitgereik Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sal na verwagting geraamde aanslae vir belasting op toegevoegde waarde uitreik. Dit volg omdat verskeie belastingbetalers versoeke ignoreer om die betrokke dokumentasie aan te heg wanneer hulle belastingopgawes indien. Die belastinghoof van ENS Africa, Charles de Wet, sê dat elkeen wat as ʼn ondernemer in Suid-Afrika...
Permitte vir eiers, hoender uitgereik vir feestyd-gereedheid in SA
Permitte vir eiers, hoender uitgereik vir feestyd-gereedheid in SA Die buurland se landbouminister, Thoko Didiza, het besluit om te midde van die voëlgriep-uitbreking die invoer van tafel-eiers, bevrugte eiers en hoendervleis toe te laat. Dit is om seker te maak daar is in die feestyd genoeg voorraad beskikbaar. Die uitbreking is ʼn paar maande gelede...
Tenders vir spyseniering van Heldedag op die nippertjie uitgereik – Kosmos 94.1
Tenders vir spyseniering van Heldedag op die nippertjie uitgereik Die kantoor van die eerste minister het volgens die Tender Bulletin slegs twee dae kennis gegee vir die tender vir die spyseniering vir 20 000 persone, asook 3 000 Baie Belangrike Persone vir die 33ste Heldedag-herdenking in Windhoek. Verskeie spyseniers moes die voorbereiding van kos deel,...
Beloning uitgereik vir deurbraak in Nyanga-moord – Kosmos 94.1
Beloning uitgereik vir deurbraak in Nyanga-moord Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het die maksimum beloning van 250 000 Suid-Afrikaanse rand gemagtig vir inligting wat kan lei tot ‘n deurbraak in die skietdood van ‘n beampte van die Wetstoepassings-bevorderingsplan in Nyanga. Zanikhaya Kwinana was ‘n passasier in ‘n gemerkte polisievoertuig toe dit Vrydagaand onder swaar...
Vloedwaarskuwing vir noordelike KZN uitgereik – Kosmos 94.1
Vloedwaarskuwing vir noordelike KZN uitgereik Die departement van samewerkende regering en tradisionele sake in KwaZulu-Natal het ‘n weerwaarskuwing uitgereik aan inwoners in die noordelike deel van die provinsie. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel ontwrigtende reën en plaaslike oorstromings in die uMkhanyakude en Cetshwayo gebiede. Inwoners word aangeraai om nie vol riviere oor te steek nie, diere...
Tender uitgereik vir trofeejag van ou swartrenosterbul – Kosmos 94.1
Tender uitgereik vir trofeejag van ou swartrenosterbul Die omgewingsministerie het ‘n tender uitgereik vir die trofeejag van een ou swartrenosterbul vir die huidige jagseisoen wat in November eindig. Professionele grootwildjagters word uitgenooi om skriftelik aansoek te doen vir die tender wat op 7 Augustus sluit. Volgens die ministerie sal voorheen benadeelde Namibiërs voorrang geniet en...