Tag: uitgesaai

Home uitgesaai
Warriors se wedstryd deur CoW uitgesaai, paaie gesluit
Post

Warriors se wedstryd deur CoW uitgesaai, paaie gesluit

Warriors se wedstryd deur CoW uitgesaai, paaie gesluit Namibië se Brave Warriors speel vanaand om 10-uur hul tweede wedstryd in die Afrikabeker-toernooi teen Suid-Afrika se Bafana Bafana, en Namibiërs is begeesterd nadat die Warriors Tunisië se sterk span in hul eerste wedstryd geklop het. Die Stad Windhoek sal vanaand die wedstryd regstreeks vertoon in die...

Witbal-reeks in Durban word nie uitgesaai op SABC nie – Kosmos 94.1
Post

Witbal-reeks in Durban word nie uitgesaai op SABC nie – Kosmos 94.1

Witbal-reeks in Durban word nie uitgesaai op SABC nie Die SABC sal nie die witbal-reekse tussen Suid-Afrika en Australië kan beeldsend nie, want die openbare uitsaaier kon nie ‘n ooreenkoms met Krieket Suid-Afrika bereik nie. Dit beteken miljoene plaaslike aanhangers sonder toegang tot ander media, sal nie kan sien hoe die Proteas die Aussies in...

Namibiese rolprent op KykNET en kie uitgesaai – Kosmos 94.1
Post

Namibiese rolprent op KykNET en kie uitgesaai – Kosmos 94.1

Namibiese rolprent op KykNET en kie uitgesaai Die Namibiese rolprentvervaardiger, die 27-jarige Riejhaat Wolhuter se eg Namibiese rolprent word op Sondag 1 Oktober op kykNET en Kie uitgesaai. Instant Love is ‘n romantiese komedie-film in Engels en Afrikaans en speel af in Rehoboth. Nóg ‘n lid van die Kosmos 94.1-span, die bekroonde akteur Armas Shivute...