Positive Vibes hoop vir ‘n positiewe uitkoms in sodomie-saak Menseregte en gelykheid is vandag in die nuus met die sodomie-wet wat in die hoërhof uitgedaag word. Friedel Dausab, die aansoeker in die saak, daag die ministers van justisie en binnelandse sake, sowel as die aanklaer-generaal en die prokureur-generaal uit. Hy voer aan dat die twee...
November 20, 2024