Britte sal nie gevangenes uitruil met Rusland nie Die Britse regering het oproepe verwerp dat ʼn gevangene uitgeruil word vir die vrylating van Vladimir Kara-Murza, wat dubbele Britse-Russiese burgerskap het. Hy is ʼn gewese joernalis wat 25 jaar tronkstraf vir hoogverraad in Moskou uitdien. Kara-Murza het twee voorvalle van vergiftiging, waarvoor hy Russiese owerhede blameer,...
November 15, 2024
Tag: uitruil
Home
uitruil
Post
September 18, 2023September 18, 2023Uncategorized
Iran hoop dat uitruil van gevangenes vandag sal werk
Iran hoop dat uitruil van gevangenes vandag sal werk Iran het vanoggend sy hoop uitgespreek dat ‘n gevangene-uitruilplan met die Verenigde State later vandag sal plaasvind, sodra Teheran toegang verkry tot 6 miljard Amerikaanse dollar wat deur die Amerikaanse bondgenoot Suid-Korea gevries is. Kragtens die ooreenkoms, wat Washington en Teheran voorheen bevestig het, sal Iran...