Tag: uitsaai

Home uitsaai
SuperSport gaan Afrikabeker-toernooi uitsaai – Kosmos 94.1
Post

SuperSport gaan Afrikabeker-toernooi uitsaai – Kosmos 94.1

SuperSport gaan Afrikabeker-toernooi uitsaai Sokker: SuperSport het die regte bekom om al 52 wedstryde van die Afrikabeker-toernooi uit te saai nadat ʼn kommersieel haalbare ooreenkoms met die regtehouers, New World TV, beklink is. Die pronkstuk van die vasteland word van Saterdag tot die 11de van aanstaande maand deur Ivoorkus aangebied. Die besturende direkteur van New...

Afcon: Moenie bekommer nie, NBC sal toernooi uitsaai
Post

Afcon: Moenie bekommer nie, NBC sal toernooi uitsaai

Afcon: Moenie bekommer nie, NBC sal toernooi uitsaai Sokkerliefhebbers is diep teleurgesteld met die aankondiging dat Multichoice nie die regte bekom het om die 2023 Afcon-toernooi in die Ivoorkus uit te saai nie. Intussen berig die Namibiese staatskoerant, die New Era dat NBC, die nasionale uitsaaier, aan hom bevestig het dat hy wel die toernooi...

SAUK sal nie Wêreldbeker-rugby uitsaai nie – Kosmos 94.1
Post

SAUK sal nie Wêreldbeker-rugby uitsaai nie – Kosmos 94.1

SAUK sal nie Wêreldbeker-rugby uitsaai nie SuperSport het aangekondig dat hy nie daarin geslaag het om ‘n ooreenkoms met die SAUK te bereik vir die sublisensiëring van uitsaairegte vir die Wêreldbeker-toernooi wat Vrydag begin nie. Die Springbokke gaan hul wêreldtitel by die toernooi in Frankryk verdedig. SuperSport sê in ‘n verklaring hy het verskeie voorstelle...