Tag: uitspraak

Home uitspraak
Möller uitspraak in Julie verwag
Post

Möller uitspraak in Julie verwag

Möller uitspraak in Julie verwag Uitspraak in die saak van die moord op Walvisbaai-sakeman Hans-Jorg Möller word op 8 Julie verwag. Finale voorleggings is voor regter Dinah Usiku voltooi. Onder die vyf beskuldigdes is Panduleni Gottlieb wat van die moord aangekla word. Die saak spruit uit ‘n rooftog by Möller se huis op 17 Junie...

Uitspraak vandag in TransNamib se Anicet Baum-saak
Post

Uitspraak vandag in TransNamib se Anicet Baum-saak

Uitspraak vandag in TransNamib se Anicet Baum-saak Uitspraak in TransNamib se dringende aansoek teen Anicet Baum, die likwidateur van Challenge Air, word vanoggend in die hoërhof voor regter Herman Oosthuizen verwag. Anicet Baum het in 2017 aansoek gedoen vir die likwidasie van Air Namibia, na ‘n mislukte huurooreenkoms vir ‘n Boeing 767-300 in Maart 1998....

Uitspraak in Kora-appèlsaak môre verwag
Post

Uitspraak in Kora-appèlsaak môre verwag

Uitspraak in Kora-appèlsaak môre verwag Die hooggeregshof sal môre uitspraak lewer in die appèlsaak van Mundial Telecom Sarl teen die Namibiese Toerismeraad. Dit kom na die hoërhof in Januarie 2022 bevind het die maatskappy moet 23,5 miljoen Namibiese dollar, plus 20 persent rente, aan die toerismeraad moet terugbetaal vir die mislukte Kora Musiketoekennings. Die toerismeraad...

Drankhandelaars-alliansie veroordeel Enyobeni-taverne uitspraak – Kosmos 94.1
Post

Drankhandelaars-alliansie veroordeel Enyobeni-taverne uitspraak – Kosmos 94.1

Drankhandelaars-alliansie veroordeel Enyobeni-taverne uitspraak Die Pan-Afrika Drankhandelaars-alliansie het die uitspraak veroordeel teen die eienaars van die Enyobeni-taverne, Siyakhangela and Vuyokazi Ndevu. Hulle is elk ‘n boete opgelê van 5 000 Suid-Afrikaanse rand of 100 dae tronkstaf vir die verkoop van alkohol aan minderjariges. Lucky Ntimane van die alliansie kritiseer die vonnis as te lig, en...

Uitspraak verwag in Fishrot-kurator saak
Post

Uitspraak verwag in Fishrot-kurator saak

Uitspraak verwag in Fishrot-kurator saak Die hooggeregshof in Windhoek sal na verwagting vandag uitspraak lewer in die saak waarin Fishrot-verdagtes die aanklaer-generaal, Martha Imalwa, se benoeming om Suid-Afrikaanse kurators as administrateurs van hul bevrore bates aan te stel, betwis. Regter Orben Sibeya het die uitspraak vir 19 Februarie voorbehou. Johan Engelbrecht en Coenraad Stander van...

Shannon se familie laat uitspraak in Here se hande
Post

Shannon se familie laat uitspraak in Here se hande

Shannon se familie laat uitspraak in Here se hande Azaan Madisia en haar broer Steven Mulundu, wat beskuldig was van die moord op Shannon Wasserfall in Walvisbaai in April 2020, is in Mei verlede jaar onskuldig bevind op die moordklag. Hulle is wel skuldig bevind aan regsverydeling en Madisia op twee verdere klagte van bedrog....

Uitspraak in Kill the Boer-saak voorbehou
Post

Uitspraak in Kill the Boer-saak voorbehou

Uitspraak in Kill the Boer-saak voorbehou Die Appèlhof het uitspraak voorbehou in AfriForum se aansoek dat die waarnemende appèlregter, Raylene Keightley, haar van die “Kill the Boer”-appèlsaak onttrek. In 2023 het die organisasie se regspan die registrateur van die Appèlhof formeel versoek dat Regter Keightley haar onttrek aan die paneel regters wat voorsit oor AfriForum...

Uitspraak voorbehou in Fishrot-aansoek – Kosmos 94.1
Post

Uitspraak voorbehou in Fishrot-aansoek – Kosmos 94.1

Uitspraak voorbehou in Fishrot-aansoek Die hooggeregshof in Windhoek het uitspraak voorbehou in die aangeleentheid waarin Fishrot-verdagtes die aanklaer-generaal, Martha Imalwa, se benoeming om Suid-Afrikaanse kurators as administrateurs van hul bevrore bates aan te stel, betwis. Regter Orben Sibeya het die uitspraak vir 19 Februarie voorbehou. Johan Engelbrecht en Coenraad Stander van Icon Insolvency Practitioners gaan...

Internasionale Geregshof lewer tussentydse uitspraak in Israel-volksmoordsaak
Post

Internasionale Geregshof lewer tussentydse uitspraak in Israel-volksmoordsaak

Internasionale Geregshof lewer tussentydse uitspraak in Israel-volksmoordsaak Die Internasionale Geregshof in Den Haag het in ‘n tussentydse uitspraak in die Israel-volksmoordsaak die land beveel om maatreëls te tref om dade van volksmoord in die Gaza-strook te voorkom, en moet oor een maand terugrapporteer. Die hof het ook beveel Israel moet aanhitsing tot volksmoord in die...

Pandor reeds by Geregshof voor Sa-Israel uitspraak
Post

Pandor reeds by Geregshof voor Sa-Israel uitspraak

Pandor reeds by Geregshof voor Sa-Israel uitspraak Die buurland se internasionale betrekkinge-minister, Naledi Pandor, het tydens ʼn amptelike besoek aan die Internasionale Geregshof met die hof se hoofaanklaer vergader. Die hof lewer vandag uitspraak oor Suid-Afrika se versoek vir noodmaatreëls teen Israel, wat hy van volksmoord in Gaza beskuldig. Die beslissing sal nie die hoofbeskuldiging...