Tag: uitstaande

Home uitstaande
Gaza: Katar sê daar’s nog kwessies uitstaande
Post

Gaza: Katar sê daar’s nog kwessies uitstaande

Gaza: Katar sê daar’s nog kwessies uitstaande Amptenare van Israel, Hamas en Katar sê daar is steeds verskille wat opgelos moet word voor ʼn moontlike skietstilstand kan plaasvind. Dit volg nadat die Amerikaanse president Joe Biden gesê het ʼn skietstilstand tussen Israel en Hamas kan teen komende Maandag bereik word. Die sterftesyfer in Gaza is...

D-dag vir ANC se uitstaande kaderontplooiingsdokumente
Post

D-dag vir ANC se uitstaande kaderontplooiingsdokumente

D-dag vir ANC se uitstaande kaderontplooiingsdokumente Die DA sê die ANC het tot die einde van vandag om die uitstaande dokumente te oorhandig wat verband hou met die vergaderings van sy kaderontplooiingskomitee vanaf Januarie 2013. Die party sê, anders sal hy ‘n aansoek bring van minagting van die hof. Verlede week het die regerende party...

Mutorwa fokus op uitstaande wetsontwerpe
Post

Mutorwa fokus op uitstaande wetsontwerpe

Mutorwa fokus op uitstaande wetsontwerpe Die minister van werke en vervoer, John Mutorwa, het tydens ‘n persinligtingsessie die nuwe jaar verwelkom, aangesien President Hage Geingob dit die jaar van “verwagtinge en verkiesings” genoem het. Mutorwa het uitgebrei oor wat die jaar inhou en gefokus op die uitstaande wetsontwerpe wat deur die ministerie voorgelê is en...

Mendy dagvaar City vir uitstaande lone
Post

Mendy dagvaar City vir uitstaande lone

Mendy dagvaar City vir uitstaande lone Die voormalige Manchester City verdediger Benjamin Mendy het ʼn multimiljoen dollar eis by die Indiensnemingstribunaal ingedien oor ongemagtigde salaris-aftrekkings. Die 29-jarige speler is in 2021 aangekla van verkragting en seksuele aanranding, maar ʼn jurie het hom in Julie vanjaar onskuldig bevind na ʼn herverhoor in die Chester Crown-hof in...

Sensus-werkers kry gou uitstaande geld
Post

Sensus-werkers kry gou uitstaande geld

Sensus-werkers kry gou uitstaande geld Die uitstaande betalings van sensus-veldpersoneel en vervoerdiens-verskaffers in die eerste streek sal vanaf Maandag geskied. Die statistikus-generaal by die Namibië Statistieke Agentskap, Alex Shimuafeni, sê hulle beoog ook om die werkers se salarisse vandag al te betaal. Die opleidingstoelaag, veldpersoneeltoelaag en vervoertoelaag aan veldpersoneel is reeds uitbetaal. Die betalingsproses van...

Voormalige Air Namibia werkers kry hul uitstaande geld
Post

Voormalige Air Namibia werkers kry hul uitstaande geld

Voormalige Air Namibia werkers kry hul uitstaande geld Die Namibiese finansiële instellings toesighoudende owerheid kondig aan hy het vandag Air Namibia se likwidateurs opdrag gegee om pensioenfondsgeld aan lede uit te betaal. Meer as 600 voormalige werknemers van die nasionale lugdiens wag al meer as drie jaar vir die geld. Vroeër vandeesweek het van die...

Uitstaande skuld bekommer Eskom – Kosmos 94.1
Post

Uitstaande skuld bekommer Eskom – Kosmos 94.1

Uitstaande skuld bekommer Eskom Eskom het kommer uitgespreek oor die versuim van die Stad Tshwane en die Stad Ekurhuleni om hul gesamentlike uitstaande skuld van ongeveer 4,7 miljard Suid-Afrikaanse rand te betaal. Eskom se woordvoerder in Gauteng, Amanda Qithi, sê Tshwane skuld Eskom sowat 3,2 miljard rand weens wisselvallige betalings, terwyl Ekurhuleni 1,5 miljard rand...

Gobabis-dorpsraad lamgelê deur uitstaande skuld – Kosmos 94.1
Post

Gobabis-dorpsraad lamgelê deur uitstaande skuld – Kosmos 94.1

Gobabis-dorpsraad lamgelê deur uitstaande skuld Inwoners, privaat maatskappye en staatskantore skuld die Gobabis-munisipaliteit 61 miljoen Namibiese dollar vir water en elektrisiteit. Die dorpsraad se woordvoerder, Frederick Ueitele, sê die uitdaging van wanbetaling van munisipale rekeninge is meestal van sommige inwoners, regeringskantore, agentskappe en sommige instansies uit die privaat sektor. Die munisipaliteit sny tans dienste, veral water en elektrisiteit,...