Tag: uitstel

Home uitstel
Trustco kry uitstel vir N$1 miljard-lening se terugbetaling
Post

Trustco kry uitstel vir N$1 miljard-lening se terugbetaling

Trustco kry uitstel vir N$1 miljard-lening se terugbetaling Next Capital, ‘n sleutelaandeelhouer van Trustco en uitlener aan die maatskappy, het besluit om die terugbetalingsdatum vir ‘n 1 miljard Namibiese dollar-verwante party lening te verleng. Die besluit kom terwyl Trustco en Next met onderhandelinge betrokke is wat die lening in ‘n ekwiteitsbelang kan omskep, wat die...

Van uitstel kom afstel, vind sakemense uit met boete-kwytskeldingsprogram
Post

Van uitstel kom afstel, vind sakemense uit met boete-kwytskeldingsprogram

Van uitstel kom afstel, vind sakemense uit met boete-kwytskeldingsprogram Die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid, Bipa, het op 1 November verlede jaar sy jaarlikse boete-kwytskeldingsprogram aangekondig. Dit skeld sake-entiteite kwyt van boetes en bykomende fooie, wat opgeloop het weens nie-betaling van jaarlikse heffings tussen 2012 en 2022. Die sperdatum is vandag. Ten spyte van herhaalde versoeke...

Raad sê Macky Sall se uitstel van verkiesing is ongrondwetlik
Post

Raad sê Macky Sall se uitstel van verkiesing is ongrondwetlik

Raad sê Macky Sall se uitstel van verkiesing is ongrondwetlik Senegal se Grondwetlike Raad het beslis dat die parlement se uitstel van die presidensiële verkiesing op 25 Februarie nie in ooreenstemming is met die Grondwet nie, wat die land in ‘n nuwe fase van verkiesingsonsekerheid laat beland. Opposisie presidensiële kandidate en wetgewers het verlede week...

Comalie se dwelmsaak van die rol geskrap, staat wou uitstel hê
Post

Comalie se dwelmsaak van die rol geskrap, staat wou uitstel hê

Comalie se dwelmsaak van die rol geskrap, staat wou uitstel hê Die dwelm-saak teen Namcor se raadsvoorsitter, Jennifer Comalie, is vanoggend van die rol verwyder. Landdros Jozane Klazen het die saak geskrap, nadat sy geweier het om die staat weer uitstel te gee. Die saak is in Julie uitgestel vir ‘n beslissing deur die aanklaer-generaal....

Sunak se uitstel van klimaatdoelwitte kom teen ‘duur prys’
Post

Sunak se uitstel van klimaatdoelwitte kom teen ‘duur prys’

Sunak se uitstel van klimaatdoelwitte kom teen ‘duur prys’ Reaksie word ontvang op die aankondiging deur Britse premier Rishi Sunak dat sekere klimaatdoelwitte uitgestel sal word. Sunak sê die besluit is geneem om huishoudings verdere ekonomiese druk te spaar. Sekere aanpassings sou ingevolge die doelwitte gemaak moes word. Maar, volgens Chris Stark van die Britse...

Staat vra uitstel in saak oor wettiging van dagga – Kosmos 94.1
Post

Staat vra uitstel in saak oor wettiging van dagga – Kosmos 94.1

Staat vra uitstel in saak oor wettiging van dagga Die staat het ‘n verdere uitstel versoek in die saak waarin die Namibiese dagga-aktivis Jaftha Brian ‘n hofbevel aanvra om die gebruik van dagga in Namibië te wettig. Staatsadvokate het dokumente ingedien wat aandui dat die saak tot 12 September vir ‘n saakbestuurskonferensie uitgestel word, met...