Tag: uitvoere

Home uitvoere
Rundu Abattoir kry groenlig vir uitvoere
Post

Rundu Abattoir kry groenlig vir uitvoere

Rundu Abattoir kry groenlig vir uitvoere Vleis en vleisprodukte van Rundu Abattoir sal nou suid van die rooilyn verhandel en na internasionale markte uitgevoer word, ná sertifisering deur die Direktoraat Veeartsenydienste, wat die abattoir tot Klas A-status opgegradeer het. Die aankondiging is gemaak deur die Raad vir Lewendehawe en Lewendehaweprodukte. Die raad het die registrasie...

Uitvoere op opwaartse trajek: NSA
Post

Uitvoere op opwaartse trajek: NSA

Uitvoere op opwaartse trajek: NSA Namibië se uitvoer-inkomste het in November verlede jaar ‘n beduidende maand-tot-maand verhoging van 73 persent getoon vanaf die 6,8 miljard Namibiese dollar wat in Oktober gemeet is, tot 11,8 miljard dollar. Invoere het in November met 39,7 persent toegeneem vanaf 11,3 miljard in Oktober, wat gelei het tot ‘n verbeterde...

Bees- en skaapvleis uitvoere styg skerp
Post

Bees- en skaapvleis uitvoere styg skerp

Bees- en skaapvleis uitvoere styg skerp Uitvoere van lewende beeste het in Oktober met 35,9 persent op ‘n jaargrondslag gedaal, terwyl beesvleis-uitvoere met 179,2 persent jaar-tot-jaar toegeneem het. Simonis Storm sê in sy jongste verslag dat die Europese Unie die hoof-bestemming was, gevolg deur Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk. Lewende-skaap uitvoere gedurende Oktober het 38...

Oekraïnse boere gee op, pogings om uitvoere te laat herleef
Post

Oekraïnse boere gee op, pogings om uitvoere te laat herleef

Oekraïnse boere gee op, pogings om uitvoere te laat herleef Oekraïne se pogings om see-uitvoere via die Swartsee te laat herleef, in weerwil van Rusland se militêre blokkade, het ‘n sprankie hoop gegee aan ‘n wankelrige plaassektor waarin sukkelende produsente begin om grond in een van die wêreld se grootste graangordels te laat vaar. Met...

Uitvoere val skerp in September
Post

Uitvoere val skerp in September

Uitvoere val skerp in September ‘n Totaal van 202 259 ton goedere is in September uitgevoer, wat ‘n reuse 70,1 persent laer is as in dieselfde tyd verlede jaar, en 33,3 persent laer is as in Augustus. Volgens die nuutste Handelsverslag is daar egter 1 794 ton meer goedere per pad uitgevoer op ‘n maand-tot-maand...

Uraanmyne en die verbod op uitvoere van kritiese rou materiaal
Post

Uraanmyne en die verbod op uitvoere van kritiese rou materiaal

Uraanmyne en die verbod op uitvoere van kritiese rou materiaal Plaaslike berigte lui dat die regering se verbod op die uitvoere van kritiese rou materiale ‘n geleentheid vir beide Husab- en die Rössingmyne bied. Maar, daar is kommer oor tegnologie en vaardighede wat kortskiet in die land. Op die oomblik word uraan-oksied uitgevoer sonder enige...

Verkryging van skaap vir uitvoere tydelik op Mariental gestaak – Kosmos 94.1
Post

Verkryging van skaap vir uitvoere tydelik op Mariental gestaak – Kosmos 94.1

Verkryging van skaap vir uitvoere tydelik op Mariental gestaak Hartlief se besturende direkteur Günther Ling het ‘n tydelike uitstel van skaapverkryging vir internasionale uitvoere by Farmers Meat naby Mariental aangekondig. Volgens Ling is daar ‘n opkomende oudit en voorbereiding wat gedoen moet word om internasionale uitvoere verder uit te brei. Op die oomblik sal verkryging...

SA-landbou vertoon uiters goed, 13% groei in uitvoere – Kosmos 94.1
Post

SA-landbou vertoon uiters goed, 13% groei in uitvoere – Kosmos 94.1

SA-landbou vertoon uiters goed, 13% groei in uitvoere Die Suid-Afrikaanse minister van landbou, Thoko Didiza, het die landbousektor in die buurland geloof vir sy goeie ekonomiese prestasie in die tweede kwartaal van die jaar. Die sektor het met 4,2 persent gegroei en 60,2 miljard Suid-Afrikaanse rand in uitvoere verdien. Haar woordvoerder Reggie Ngcobo sê die...

Uitvoere van vis styg, sowel as vispryse – Kosmos 94.1
Post

Uitvoere van vis styg, sowel as vispryse – Kosmos 94.1

Uitvoere van vis styg, sowel as vispryse Uitvoere van vis het vir die negende opeenvolgende maand toegeneem, met ‘n 60,2 persent verhoging op ‘n jaargrondslag in Mei. Uitvoere het van 697 miljoen Namibiese dollar in Mei 2022 tot 1,1 miljard dollar in Mei vanjaar gestyg, met die meeste van Namibië se vis-uitvoere na Europa en...

Putin vra Erdogan om te help met sy uitvoere na Afrika – Kosmos 94.1
Post

Putin vra Erdogan om te help met sy uitvoere na Afrika – Kosmos 94.1

Putin vra Erdogan om te help met sy uitvoere na Afrika Die Russiese President Vladimir Putin het Turkye genader om te help om sy graan na sukkelende lande in Afrika uit te voer. Rusland het verlede maand uit ‘n VN-Turkse-ooreenkoms onttrek, waarvolgens Oekraïnse graan-uitvoere langs roetes in die Swart See moontlik gemaak is. Die Russiese regering was...