SA regering ‘nie ernstig oor uitwissing van korrupsie’ Die Organisasie teen Belastingmisbruik is besorg oor die buurland se stryd teen korrupsie nadat dit volgens die Wêreld Korrupsiepersepsie-indeks van Transparency International tot die laagste vlak in 12 jaar teruggesak het. Die verslag toon Suid-Afrika is een van 23 lande wat hulle laagste posisie nog behaal het...
Tag: uitwissing
‘n Palestynse staat sal uitwissing van Hamas vereis
‘n Palestynse staat sal uitwissing van Hamas vereis Die voormalige Britse minister van buitelandse sake Alistair Burt, sê sou ‘n tweestaat-oplossing in die Midde-Ooste bespreek word en ‘n Palestynse staat word op die been gebring, is dit belangrik om te bevestig dat die ideologie van Hamas, die uitwissing van Israel en Jode, nie meer bestaan...
Opul-lande moet by COP28 keer vir uitwissing van olie
Opul-lande moet by COP28 keer vir uitwissing van olie Haitham Al Ghais, sekretaris-generaal van Opul, het lede van Opul+ versoek om voorstelle te verwerp vir enige teks wat op die COP28-klimaatberaad onderhandel word wat fossielbrandstowwe eerder as emissies teiken. Die taal wat gebruik word om die toekoms van fossielbrandstowwe in ‘n finale ooreenkoms te beskryf,...
Verskeie lande, ook Namibië, vaar goed met uitwissing van MIV/vigs – Kosmos 94.1
Verskeie lande, ook Namibië, vaar goed met uitwissing van MIV/vigs Die beëindiging van MIV/vigs is steeds in die nuus. UNAids se direkteur in die suidelike streek, Anne Githuku-Shongwe, sê vigs kan voorkom word deur pasiënte aan te moedig om hulle teenretrovirale middels te neem om hulle lewens te verleng. Githuku-Shongwe beklemtoon ook die belangrikheid van...