Brandberg Ultra se veiling suksesvol Die Brandberg Backyard Ultra is nie net ‘n uitmergelende marathon nie, daar was ook ‘n reuse-fondsinsameling wat deur middel van ‘n veiling gedoen is. Die Ultra het die ‘n veiling ten bate van drie omgewingsbewarings-organisasies aangebied. Die veiling het vandag afgesluit en 230 000 Namibiese dollar is ingesamel. Nico Scholtz,...
Tag: Ultra
Backyard Ultra steeds doenig, veiling vir fondsinsameling is aan die gang – Kosmos 94.1
Backyard Ultra steeds doenig, veiling vir fondsinsameling is aan die gang Die Brandberg Backyard Ultra is nie net ‘n uitmergelende wedloop nie, daar is ook ‘n reuse-fondsinsameling wat deur middel van ‘n veiling gedoen word. Die Ultra het die afgelope naweek plaasgevind en die veiling, wat deur middel van WhatsApp gevoer word, is tans aan...
Ross vat weer die Backyard Ultra, voltooi 18 siklusse, 120,6km – Kosmos 94.1
Ross vat weer die Backyard Ultra, voltooi 18 siklusse, 120,6km Die tweede Brandberg Backyard Ultra is afgehandel op Uis en ongeveer vier-uur vanoggend tot ‘n einde gekom met die Swakopmunder, die 51-jarige Andre Ross wat 18 siklusse van die 6,7 kilometer loep voltooi het. Hy het dus 120,6 kilometer voltooi. Ross het verlede jaar se...
Hou bene hou, Backyard Ultra vandag – Kosmos 94.1
Hou bene hou, Backyard Ultra vandag Dit gons op Uis vanoggend met die tweede Brandberg Backyard Ultra wat om tien-uur vanoggend begin by die Brandberg Restcamp. Atlete het ‘n uur om 6,706 kilometer af te handel, net om weer te begin. Sou hulle nie die uur afsnypunt behaal nie, is hulle uit die wedloop. Die...
Uis set for second Brandberg Ultra
The Brandberg Backyard Ultra (BBU) returns for a second instalment on 29 July, following the successful inaugural event at Uis last year. The debut endurance race saw 48 runners test their mettle across the ultra, challenge category and fun run. In a backyard ultra race, athletes need to complete a 6 706-metres lap every hour,...