uMkhonto weSizwe kondig datum aan vir manifes-saamtrek Die uMkhonto weSizwe-party, wat deur oud-Suid-Afrikaanse president Jacob Zuma gesteun word, hou sy manifes-saamtrek op 6 April. Die partywoordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, het bevestig die geleentheid sal nié by die Moses Mabhida-stadion in Durban plaasvind nie, met stadions in Johannesburg óf die Oos-Kaap wat oorweeg word. Ndhlela sê die...
Tag: Umkhonto
SAKP staan ANC by oor uMkhonto weSizwe
SAKP staan ANC by oor uMkhonto weSizwe Die Suid-Afrikaanse Kommuniste-party sal die ANC se regsaksie ondersteun om die pas gestigte uMkonto weSizwe-party van die Onafhanklike Verkiesingskommissie se stembrief te verwyder. ʼn Lid van die sentrale komitee van die SAKP, Alex Mashilo, sê uMkhonto weSizwe is ‘n gesamentlike organisasie van die ANC en die SAKP. Die...
uMkhonto we Sizwe sê Zuma is oneerlik
uMkhonto we Sizwe sê Zuma is oneerlik uMkhonto we Sizwe sê oudpresident Jacob Zuma weet dit wat hy doen is die toppunt van oneerlikheid en uiterste opportunisme. Dan Hatto van uMkhonto we Sizwe sê Zuma se verwysing na die keuse tussen die aanvaarding van die MK Manifes of om daarvoor te veg, is totaal buite...
Zuma withdraws from ANC to vote for Umkhonto Wesizwe
Former South African president Jacob Zuma will be voting for the newly formed uMkhonto Wesizwe party in the 2024 election. Zuma has withdrawn from campaigning or voting for his beloved ANC of which he has been a member for 64 years, to vote for the newly registered Umkhonto Wesizwe party. This is despite him insisting...