Tag: universiteite

Home universiteite
Skrap registrasiefooie by universiteite: ATM
Post

Skrap registrasiefooie by universiteite: ATM

Skrap registrasiefooie by universiteite: ATM Die African Transformation Movement doen ‘n beroep op universiteite om registrasiefooie te skrap in belang van inklusiewe toegang tot onderwys. Die party het die Universiteit van die Vrystaat geprys omdat hy nie meer registrasiefooie vra nie, maar het die Universiteit van die Witwatersrand gekritiseer vir sy hoë aansoekgelde. ATM-woordvoerder, Zama...

Rassediskriminasie ‘by al SA se universiteite’
Post

Rassediskriminasie ‘by al SA se universiteite’

Rassediskriminasie ‘by al SA se universiteite’ AfriForum Jeug het wydverspreide rassediskriminasie by openbare universiteite in ‘n omvattende verslag onthul. Die studie het bevind al 26 openbare universiteite vereis rasseklassifikasie met aansoeke, met onvolledige aansoeke vir diegene wat nie hul ras bekendmaak nie. Die verslag het ten doel om aandag te skenk aan die voortdurende diskriminasie...

SA universiteite maak TB-entstof deurbraak
Post

SA universiteite maak TB-entstof deurbraak

SA universiteite maak TB-entstof deurbraak Die Noordwes- en Walter Sisulu-universiteite het die uitslae bekendgemaak van hulle voor-kliniese proefnemings op ‘n deurbraak kombinasie-DNS-inenting teen tuberkulose. Suid-Afrika maak staat op die BCG-TB-entstof, wat aan pasgebore babas gegee word. Die nuwe DNS-gebaseerde entmiddel is egter ontwerp om ‘n teenliggaam-reaksie teen tuberkulose uit te lok, wat ‘n meer doeltreffende...

Britse universiteite het voedselbanke vir sukkelende studente – Kosmos 94.1
Post

Britse universiteite het voedselbanke vir sukkelende studente – Kosmos 94.1

Britse universiteite het voedselbanke vir sukkelende studente Een uit vier Britse universiteite moet voedselbanke hê om te verseker studente het ‘n maaltyd. Daar word beaam dat die stand van sake aangedryf word deur die afskaffing van toelae en studielenings wat nie alle kostes dek nie. Josh Freeman van die Hoër Onderwys Beleidsinstituut in Brittanje sê...

Nasien-personeel van meer as 100 Britse universiteite staak – Kosmos 94.1
Post

Nasien-personeel van meer as 100 Britse universiteite staak – Kosmos 94.1

Nasien-personeel van meer as 100 Britse universiteite staak Die toekoms van duisende Britse universiteitstudente is onseker te midde van ‘n staking van nasien- en assesseringspersoneel by meer as 100 universiteite. Die staking, wat in April begin het, sal na verwagting tot volgende maand voortduur, wat aansienlike ontwrigting in die onderwyssektor veroorsaak. Die geskil gaan oor...