Uraan moet plaaslik benut word – Tweya Tjekero Tweya, hoof van die parlementêre staande komitee oor natuurlike hulpbronne, voer aan dat ondanks Namibië se rykdom in hulpbronne soos uraan, die land steeds sy fokus op uitvoere plaas eerder as om dit binnelands vir energie te benut. Hy meen dit is kortsigtig. Volgens Tweya is daar...
Tag: uraan
Uraan styg, maar wat beteken dit vir Jan Alleman
Uraan styg, maar wat beteken dit vir Jan Alleman Die prys van uraan het gestyg sedert verlede jaar 90 Amerikaanse dollar per pond oorskry. Aan die einde van Januarie was die prys 106 dollar per pond, wat ‘n terugkeer na voor-Fukushima-vlakke aandui en die hoogste is sedert 2008. Vir Namibië, die wêreld se derde grootste...
Hoë prys van uraan ‘sal Namibië bevoordeel’
Hoë prys van uraan ‘sal Namibië bevoordeel’ Die prys van uraan het na meer as 100 Amerikaanse dollar per pond gestyg, en mynmaatskappye begin hulself herposisioneer vir verskerpte aktiwiteite in die winsgewende sektor. Volgens die Bank van Namibië is die plaaslike uraansektor gereed vir ‘n ommeswaai, met groei wat op 14,8 persent in 2023 en...
Rössing Uraan, NUM sluit drie-jaar loon-ooreenkoms
Rössing Uraan, NUM sluit drie-jaar loon-ooreenkoms Rössing Uraan en die Mynwerkersvakbond van Namibië, NUM, het ‘n drie-jaar loon-ooreenkoms onderteken vir werkers in Grade 1 tot 10, en L-band. Volgens plaaslike berigte sal hierdie werkers, wat operateurs, tegnici en ambagsmanne insluit, vanjaar ‘n 7% verhoging kry, gevolg deur 6% in 2025 en weer 6% in 2026....
Prys van uraan nou hoogste sedert 2007
Prys van uraan nou hoogste sedert 2007 Die prys van uraan het vandeesweek tot sy hoogste vlak sedert 2007 gestyg, en staan tans op 92,50 Amerikaanse dollar, oftewel meer as 1 700 Namibiese dollar, per pond. Voorsieningskwessies, kernuitbreidingsplanne en geopolitieke spanning het gekombineer om die dramatiese oplewing in uraanpryse te skep. Dit is goeie nuus...
Uraan land se grootste uitvoer in Oktober.
Uraan land se grootste uitvoer in Oktober. Uraan was Namibië se grootste uitvoerkommoditeit in Oktober en het 19 persent van die totale uitvoere uitgemaak. Dit was uitsluitlik vir China bestem. Vis was tweede met 16,1 persent van die totale uitvoere, waarvan 0,1 persent heruitvoere was, hoofsaaklik na Spanje, Zambië en Suid-Afrika. Nie-monetêre goud het die...
Komitee aangemoedig om onafhanklike insette oor uraan te kry
Komitee aangemoedig om onafhanklike insette oor uraan te kry Boere is verdeeld oor die eksplorasie vir uraan in die Stampriet-bekken en die onlangse vergadering met die staande komitee van die parlement het gemengde reaksie ontlok. Die eksplorasie, wat veronderstel is om deur Uranium One in die Aminuis- en Leonardville-omgewing uitgevoer te word, is reeds ‘n geruime tyd...