Ondersteun Sauma so teen uraanontginning Reaksie is ontvang van die Stampriet Aquifer Uranium Mining Association, of Sauma, oor die sperdatum vir kommentaar op Uranium One se omgewingsimpakstudie vir toetsmynbedrywighede op die plaas Tripoli buite Leonardville, wat verleng is tot Vrydag, 23 Februarie. Sauma staan enige uraanontginning deur Uranium One en sy Namibiese filiaal Headspring Investments...
Tag: uraanontginning
Tweya en kie vergader oor uraan-ontginning
Tweya en kie vergader oor uraan-ontginning Die Parlementêre Staande Komitee oor Natuurlike Hulpbronne sal Vrydag op Leonardville vergader in verband met uraanontginning in die Stampriet-bekken. Die komitee word deur Tjekero Tweya gelei en sal met die Stampriet Aquifer Uranium Mining Association, of te wel Sauma, gehou word. Sauma is sterk gekant teen die ontginning van...
Uraan-ontginning: Regering moet intree en sê oor water
Uraan-ontginning: Regering moet intree en sê oor water Sommige leiers in die Aminuis-kiesafdeling is sterk gekant teen die voorgestelde ontginning van uraan langs die Stampriet-akwifeer al is hulle oorsee geneem om UraniumOne se prosesse waar te neem. Hulle sê die waterdraer is een van die enigste komme wat water aan gemeenskappe verskaf, en die ontginning...
Biden verklaar monument, keer uraanontginning – Kosmos 94.1
Biden verklaar monument, keer uraanontginning Die Amerikaanse President Joe Biden het ‘n nuwe nasionale monument naby die Grand Canyon verklaar. Die gebied, wat ongeveer 4 000 vierkante kilometer beslaan is uiters belangrik vir die inheemse stamme van die gebied en die proklamasie sal enige uraanontginning, verbied. Die gemeenskappe het reeds jare terug, gevra dat die gebied beskerm word. Biden sê die beskerming van...