Tag: uur

Home uur
Kom gee jou uur Moeder Aarde
Post

Kom gee jou uur Moeder Aarde

Kom gee jou uur Moeder Aarde Sluit aan by die wêreldwye Earth Hour-beweging, vandag 23 Maart. Verlede jaar het ondersteuners wêreldwyd meer as 410 000 uur aan ons planeet gewy, wat dit die grootste uur vir die aarde maak. Hierdie jaar stel die Wêreldnatuurlewefonds  die projek “Gee ‘n uur vir die aarde” bekend. Namibiërs kan ook na...

Ten minste 241 sterf in Gaza in 24 uur
Post

Ten minste 241 sterf in Gaza in 24 uur

Ten minste 241 sterf in Gaza in 24 uur Gaza se gesondheidsministerie sê die afgelope 24 uur is minstens 241 mense dood en 382 beseer terwyl Israel se operasie in die gebied voortduur. Die Palestynse president, Mahmoud Abbas, noem die oorlog ʼn “ernstige misdaad” teen sy mense en beskuldig Washington dat hy dit uitrek deur...

Gaza-uitruil slaag ter elfder uur
Post

Gaza-uitruil slaag ter elfder uur

Gaza-uitruil slaag ter elfder uur Hamas-vegters het Saterdag ‘n tweede groep van 13 Israeliese gyselaars vrygelaat in ruil vir Palestynse gevangenes. Die gyselaar-vir-gevangene-uitruiling is ure lank vertraag in ‘n spannende ontwikkeling toe Hamas Israel daarvan beskuldig het dat hy sy kant van die ooreenkoms verbreek het. Maar na die ingryping van Katari en Egiptiese bemiddelaars...

Glastonbury binne minder as ‘n uur uitverkoop.
Post

Glastonbury binne minder as ‘n uur uitverkoop.

Glastonbury binne minder as ‘n uur uitverkoop. Standaardkaartjies vir volgende jaar se Glastonbury-fees is binne minder as ‘n uur uitverkoop. Die tweede bondel van £360-kaartjies vir die 2024-fees, wat by Worthy Farm in Somerset plaasvind, is almal gekoop nadat dit Sondag om 09:00 beskikbaar gestel is. Die organiseerders het Sondagoggend om 9.57 op X geskryf:...

Dankie vir N$18 per uur, maar …
Post

Dankie vir N$18 per uur, maar …

Dankie vir N$18 per uur, maar … Arbeidsminister Utoni Nujoma het onlangs ‘n minimum-loon van 18 Namibiese dollar per uur voorgestel en gesê hy wil die finale besprekings en kabinetsgoedkeuring dringend voltooi om teen die eerste kwartaal van volgende jaar die loon te implementeer. Hy sê vakbonde sal dan beter lone vir hul lede kan...

Nujoma stel N$18 per uur voor vir minimumloon
Post

Nujoma stel N$18 per uur voor vir minimumloon

Nujoma stel N$18 per uur voor vir minimumloon Na talle konsultasies regoor die land gehou is oor ‘n nasionale minimumloon, het die arbeidsminister Utoni Nujoma 18 Namibiese dollar per uur voorgestel. Volgens Nujoma wil hy die finale besprekings en kabinetsgoedkeuring dringend voltooi om teen die eerste kwartaal van volgende jaar die loon te implementeer. Hy...

Pakistan het 24 uur om 1,7 miljoen migrante te repatrieer
Post

Pakistan het 24 uur om 1,7 miljoen migrante te repatrieer

Pakistan het 24 uur om 1,7 miljoen migrante te repatrieer Die sperdatum wat Pakistan gestel het vir ongedokumenteerde migrante om die land te verlaat is môre. Die land huisves meer as 1,7 miljoen migrante van Afghanistan en volgens die Taliban-regering het sowat 60 000 Afgane tussen 23 September en 22 Oktober teruggekeer uit Pakistan. Pakistan...

SAUK kry ter elfder uur uitsaairegte vir krieket
Post

SAUK kry ter elfder uur uitsaairegte vir krieket

SAUK kry ter elfder uur uitsaairegte vir krieket Die SAUK het weereens die moontlikheid van geen dekking van ‘n Suid-Afrikaanse span wat by ‘n Wêreldbeker-toernooi betrokke is net-net vermy, hierdie keer die Proteas in krieket se vierjaarlikse pronkstuk in Indië. Dit kom nadat die nasionale uitsaaier op die nippertjie ‘n ooreenkoms met die betaalkanaal Multichoice...

Regeringstilstand ter elfder uur in VSA afgeweer
Post

Regeringstilstand ter elfder uur in VSA afgeweer

Regeringstilstand ter elfder uur in VSA afgeweer Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers het laat Saterdag 335-91 gestem om die regering vir ‘n verdere 45 dae te finansier, met 209 Demokrate wat die maatreël ondersteun vergeleke met 126 Republikeine. Die Senaat met ‘n Demokratiese meerderheid het toe 88-9 ten gunste van die maatreël gestem net drie...