Zimbabwe beëindig daaglikse beurtkrag van 19 uur Die Zimbabwiese regering het bekendgemaak daaglikse beurtkrag van 19 uur is beëindig. Die land se staatsbeheerde krag-voorsiener, Zesa, het tydens die aankondiging gesê die prestasie is te danke aan die onlangse voltooiing van die rehabilitering van twee eenhede by sy termies-aangedrewe aanleg in Hwange. Volgens die nutsmaatskappy kon...
December 14, 2024