Tag: vaardighede

Home vaardighede
Nadelige oudits: Plaaslike owerhede moet vaardighede hê, nie verkies word nie
Post

Nadelige oudits: Plaaslike owerhede moet vaardighede hê, nie verkies word nie

Nadelige oudits: Plaaslike owerhede moet vaardighede hê, nie verkies word nie Oudits van verskeie streeksrade en plaaslike owerhede is in die nuus die afgelope tyd. Die kantoor van die ouditeur-generaal het die oudits afgehandel en oudergewoonte, is meeste van die ouditopinies nadelig. Syfers en bateregisters klop eenvoudig nie. Dr. Marius Kudumo, ‘n kenner in regeringsbestuur,...

Vaardighede en kapasiteit by plaaslike owerhede onder die loep – Kosmos 94.1
Post

Vaardighede en kapasiteit by plaaslike owerhede onder die loep – Kosmos 94.1

Vaardighede en kapasiteit by plaaslike owerhede onder die loep Kapasiteit by plaaslike owerhede is reeds jare lank ‘n besprekingspunt met vaardighede wat op die gebied ontbreek. Dit kom voor in ouditverslae, dienslewering en die basiese administrasie en instandhouding. Die kenner in goeie regering en openbare beleid, dr. Marius Kudumo sê die grootste probleem is dat...

Karas-inwoners se vaardighede ontbreek – Kosmos 94.1
Post

Karas-inwoners se vaardighede ontbreek – Kosmos 94.1

Gas & olie: Karas-inwoners se vaardighede ontbreek Inwoners van Keetmanshoop het kommer uitgespreek oor die feit dat die groen-waterstof projekte van die regering geen voordeel vir die inwoners inhou nie. ‘n Groot deel van die projekte, sowel as die olie-ontginning, sal in en na aan die Karas-streek voorkom. Daar word ‘n beroep op streeksleierskap gedoen om in...