Besoekers stroom na kus oor vakansie Daar was ‘n 5,49 persent toename in besettingsyfers gedurende die feesseisoen by Namibia Wildlife Resorts se fasiliteite. Volgens woordvoerder Nelson Ashipala is meer besoekers meestal by kampeerplekke langs die kus gesien. By Olifantsrus was daar 14,1 persent meer besoekers, gevolg deur Terrace Bay met ‘n 10,55 persent toename. Torrabaai...
Tag: vakansie
Families sal vakansie hou maar sal versigtig bestee
Families sal vakansie hou maar sal versigtig bestee Huishoudings is onder druk vir nou reeds bekende redes. Terwyl families voorberei om uit te span en vakansie te geniet sal daar wel maatreëls toegepas word. Daar word deur kenners voorspel vakansiegangers sal eerder tuis eet as om in ‘n restaurant ‘n ete te geniet en sal...
Stropery sal uitdaging gedurende vakansie wees
Stropery sal uitdaging gedurende vakansie wees Die feestyd bied dikwels ‘n geleentheid vir stropers om hul onheilige dade te pleeg, in die hoop dat wetstoepassers verlof geneem het om die feestyd saam met hul gesinne te geniet. Namibië en sy vennote in wildbeskerming en wetstoepassing gaan egter hul pogings teen wildmisdaad verskerp gedurende vanjaar se...
Seereddings die vakansie: Gee bystand asseblief
Seereddings die vakansie: Gee bystand asseblief Die feestyd gaan oor pret in die son, veral in die see of ‘n swembad. Dit kan egter gevaarlik wees en as swemmers in die moeilikheid kom, is redding noodsaaklik om verdrinkings te voorkom. Daar is tans geen formele seeredding langs die Erongo-kuslyn nie, maar die Namibian Marshall Rangers-nooddienste...
Praat hierdie vakansie, nie baklei
Praat hierdie vakansie, nie baklei Met die Kersvakansie op hande, beplan Namibiërs hoe en waar om hul feestyd deur te bring. Mens wonder soms of hierdie tipe vakansietye vir alle lede van die samelewing ‘n gelukkige samesyn inhou. Huismoles, selfmoordgevalle en verkragtingsake neem dikwels toe gedurende die Kerstyd. Sommige sê alkohol is dikwels die hoofoorsaak...
Bedrog en die vakansie: Gevalle sal toeneem
Bedrog en die vakansie: Gevalle sal toeneem Namate die jaar tot ‘n einde kom, herinner FNB bank-kliënte om waaksaam te bly vir bedrog wat hierdie tyd van die jaar toeneem. Swendelary wat bankrekenings teiken, word al hoe meer gesofistikeerd en meer wydverspreid. Ingrid Katjiukua, forensiese bestuurder by FNB Namibia sê sensitiewe inligting soos wagwoorde en...
Noorde net so lekker vir vakansie
Noorde net so lekker vir vakansie Die vakansie-gees is besig om by alle Namibiërs en toeriste pos te vat. Meeste vakansiegangers mik oor die fesseisoen na die koeler kusstreke, maar Kosmos 94.1 Nuus het gaan kyk hoeveel mense reis ook na die noordelike dele oor die Desember-rustyd. Die Ongwediva-dorpsraad se woordvoerder, Jackson Muma, sê die...