Valke ondersoek Mashatile se seun se eiendom-aankope Die Valke-woordvoerder, Thandi Mbambo, het bevestig hulle stel ondersoek in na die bron van fondse wat adjunkpresident Paul Mashatile se skoonseun, Nceba Nonkwelo, verlede jaar gebruik het om ʼn huis van 28,9-miljoen-rand in Constantia, Kaapstad, te koop. Dit volg nadat verskeie opposisieleiers, insluitend John Steenhuisen, strafregtelike sake aanhangig...
Tag: Valke
Valke se oog op sokkervereniging
Valke se oog op sokkervereniging Die Ondersoek-eenheid vir Ernstige Kommersiële Misdaad sê hy het kragtens ‘n deursoekings- en beslagleggings-lasbrief ‘n ondersoek gedoen by die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging se kantoor in Gauteng. Dit volg ná bewerings van bedrog en diefstal van 1,3-miljoen rand. Die Valke-woordvoerder, Katlego Mogale, sê Safa-president Danny Jordaan sou na bewering tussen 2014 en...
Valke trek 14 vas vir bestuurslisensie-bedrog
Valke trek 14 vas vir bestuurslisensie-bedrog Veertien verdagtes, waaronder ʼn lid van die publiek wat ʼn lisensie ontvang het sonder dat hy getoets is, verskyn in die Bloemfontein-landdroshof. Hulle is in die Vrystaat, Gauteng en Mpumalanga vasgetrek en staar aanklagte van korrupsie, bedrog en geldwassery in die gesig. Die Valke se woordvoerder, Zweli Mohobeleli, sê...
Valke spoor onwettige transaksies suksesvol op
Valke spoor onwettige transaksies suksesvol op Die Nasionale Prioriteitskomitee vir Georganiseerde Misdaad in Suid-Afrika het die uitkomste van die Fusion Centre se samewerkingspogings in die bekamping van finansiële misdaad bekend gemaak. Die projekte beklemtoon die gesamentlike vasberadenheid om aandag te skenk aan geldwassery, korrupsie, bedrog en die terugvordering van wanbestede fondse. Die sentrum, wat in...
Valke vorder met hoëprioriteit-misdade – Kosmos 94.1
Valke vorder met hoëprioriteit-misdade Die bevelvoerder van die Valke, Godfrey Lebeya, beklemtoon sy span is toegewyd om hoëprioriteit-misdade te takel. In ‘n betekenisvolle ontwikkeling is 801 verdagtes landwyd aangekeer. Bedrog is boaan die lys van misdrywe, en vorm die hoogste aantal ondersoeke. Die Valke se bedrywighede strek verder as hierdie misdade, met beslagleggings van bedreigde...
Valke moet onwettige mynbedrywighede in Limpopo ondersoek
Valke moet onwettige mynbedrywighede in Limpopo ondersoek ActionSA in Limpopo het die Valke en die polisie in die provinsie gevra om ondersoek in te stel na die ongebreidelde onwettige mynbou-bedrywighede in Malamulele in Limpopo. Die gemeenskap het ‘n aantal misdaad- en moordsake by die plaaslike polisie aangemeld, maar die party sê die sake neem onverpoosd toe onder hul...
Valke deur SA Kabinet aangeprys vir suksesse – Kosmos 94.1
Valke deur SA Kabinet aangeprys vir suksesse Die Suid-Afrikaanse Kabinet verwelkom Operasie Bring Terug se verskerpte pogings wat daarop gemik is om staatsgeboue wat onwettig beset word, te identifiseer en terug te eis. Die projek het ten doel om verordenings af te dwing, bates doeltreffend te bestuur en die kaping van geboue te voorkom. Hulle...
Valke is lus vir De Ruyter oor korrupsie ondersoek – Kosmos 94.1
Valke is lus vir De Ruyter oor korrupsie ondersoek Die Spesiale Ondersoekeenheid oorweeg regstappe teen Eskom se voormalige uitvoerende hoof, André de Ruyter, omdat hy opdrag gegee het vir ‘n ongemagtigde ondersoek na korrupsie. Die eenheid en die Valke het die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge ingelig oor die intelligensieverslag, en onthul dat...
Valke jaag zama-zamas in Limpopo – Kosmos 94.1
Valke jaag zama-zamas in Limpopo Zama-zamas bly ‘n uitdaging in Suid-Afrika. Die Valke sê sy operasies om onwettige myn-netwerke in Limpopo te ontbloot werp vrugte af. Dit volg nadat vyf onwettige mynwerkers in hegtenis geneem is. Die polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê die verdagtes tussen 21 en 39 sal in die Mamulele-landdroshof verskyn op aanklagte dat...
Valke is doodstil oor verkoop van 51 renosterhorings – Kosmos 94.1
Valke is doodstil oor verkoop van 51 renosterhorings Die hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, sê hulle kan nie bekend maak waar die voorraad van 51 renosterhorings wat vroeër vanjaar in Mahikeng, Noordwes, gesteel is, agterna verkoop is nie. Lebeya het aan die Parlement se portefeuljekomitee oor Bosbou, Visserye en die Omgewing gesê die ondersoek...