Unam waarsku oor vals sosiale media-rekeninge Die Universiteit van Namibië waarsku studente en die publiek dat vals sosiale media-rekeninge wat voorgee om van die universiteit te wees, die rondes doen. Die rekeninge adverteer onder meer gratis aanlyn kursusse, komplimentêre sertifikate, en aanbiedinge vir gratis skootrekenaars. Unam sê geen skakels op die rekeninge moet gekliek word...
Tag: vals
Geen poging tot bankroof, net vals ID-dokumente, sê bank
Geen poging tot bankroof, net vals ID-dokumente, sê bank Nedbank Namibië spreek in ‘n persverklaring vals berigte aan wat op sosiale media en WhatsApp versprei is, wat volgens die verklaring “blyk te wees dat daar moontlik pogings tot kriminele aktiwiteite met ‘n wapen by ‘n Nedbank-tak in een van die groot winkelsentrums in Windhoek was”....
Elf in hegtenis oor vals matrieksertifikate
Elf in hegtenis oor vals matrieksertifikate Die onderwys-gehalteversekeringsliggaam, Umalusi, het die inhegtenisneming bevestig van 11 verdagtes uit verskeie dele van die land, wat Limpopo en Pretoria insluit, vir die verkoop van vals matrieksertifikate. Die uitvoerende hoof van Umalusi, Mafu Rakometsi, het die media ingelig oor die beoordeling van die matriekuitslae voor die geskeduleerde vrystelling Vrydag...
Gesondheidsdepartement eis verskoning oor ‘vals nuus’
Gesondheidsdepartement eis verskoning oor ‘vals nuus’ Die gesondheidsdepartement in Limpopo ontken ʼn berig in die aanlyn Giyani View dat ʼn swanger vrou op haar eie geboorte geskenk het by die Nkhensani-hospitaal nadat die verpleegkundiges geweier het om haar te help. Die departement se woordvoerder, Neil Shikwambana, sê geen klag is by die hospitaal ingedien nie...
NamPost waarsku oor vals sosiale media-boodskap
NamPost waarsku oor vals sosiale media-boodskap NamPost wil graag die publiek inlig dat ‘n misleidende boodskap op sosiale media-platforms die rondte doen, na bewering van NamPost. Die boodskap beweer die aanvang van ‘n jaarlikse pakhuisverkoping wat beskadigde of gebrekkige items teen ‘n afslagkoers aanbied. NamPost wil graag duidelik maak dat hierdie boodskap VALS is en...
Bewerings oor SAL-aandeelhouding ‘vals, kwaadwillig’
Bewerings oor SAL-aandeelhouding ‘vals, kwaadwillig’ Die Suid-Afrikaanse openbare ondernemings departement erken die belangrikheid daarvan dat die parlement moet toesig hou en aandring op aanspreeklikheid. Terselfdertyd verwerp hy bewerings dat hy nie saamwerk nie met die portefeuljekomitee oor openbare ondernemings in sy ondersoek van die strategiese ekwiteitsvennootskap-transaksie vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens. Die woordvoerder van die departement,...
WhatsApp boodskap oor 50 000 werksgeleenthede is vals
WhatsApp boodskap oor 50 000 werksgeleenthede is vals ‘n Werwingsboodksap van die Wêreldvoedselprogram wat in September 2023 wyd in Namibiese WhatsApp-groepe gedeel is, is vals. Namibia Fact Check sê die boodskap, wat verklaar het dat die voedselprogram 50 000 werksgeleenthede bied, is ‘n bedrogspul. Die skakel in die pos is nie vir ‘n amptelike webblad...
Amptenaar geskors oor vals kwalifikasies
Amptenaar geskors oor vals kwalifikasies ActionSA is verheug oor die skorsing van ‘n amptenaar van die Stad Ekurhuleni na bewerings dat hy vals kwalifikasies vir sy pos voorgelê het. Die koukusleier van ActionSA in Ekurhuleni, Siyanda Makhubo, sê die party vra nou dat Xolani Nciza afgedank word. Makhubo sê ActionSA het ‘n raadsbesluit versoek om...
Zim-opposisie sê verkiesingsuitslag is vals – Kosmos 94.1
Zim-opposisie sê verkiesingsuitslag is vals Zimbabwe se voorste opposisieparty het die uitslag onomwonde verwerp van die presidensiële verkiesing waarin President Emmerson Mnangagwa ‘n tweede termyn ingepalm het in ‘n proses wat internasionale waarnemers sê nie voldoen het aan demokratiese standaarde nie. Die woordvoerder van die Citizens Coalition for Change-party, Promise Mkwananzi, wie se kandidaat Nelson...