Welwitschias draf vanaand uit teen gedugte All Blacks Sam Whitelock ewenaar vanaand die gewese kaptein, Richie McCaw, se rekord van die meeste toetse vir die All Blacks wanneer hulle in ‘n Wêreldbeker-groepwedstryd in Toulouse, Frankryk, teen Namibië te staan kom. Die 34-jarige slot speel in sy 148ste toets vir Nieu-Seeland met ʼn groot moontlikheid dat...
Tag: vanaand
Bafana pak Kongo vanaand in Johannesburg – Kosmos 94.1
Bafana pak Kongo vanaand in Johannesburg Bafana Bafana pak vanaand die Demokratiese Republiek van die Kongo in ‘n internasionale vriendskaplike wedstryd in die Orlando-stadion in Johannesburg. Dit volg op die naweek se kragmeting met Namibië wat gelykop geëindig het sonder dat enige doele aangeteken is. Suid-Afrika se afrigter, Hugo Broos, verwag vanaand ‘n beter vertoning...
Bokke draf net voor ses uit vanaand – Kosmos 94.1
RWC: Bokke draf net voor ses uit vanaand Suid-Afrika se verdediging van hulle Wêreldbekertitel begin vanmiddag in Marseilles teen Skotland. Beide spanne glo die kragmeting sal die toon aangee vir die res van hulle veldtogte. Die Springbokke is tans tweede op die wêreldranglys en die Skotte vyfde, maar die Bokke sê daar bestaan nie so...
Top-sjefs vanaand vereer – Kosmos 94.1
Top-sjefs vanaand vereer Die Namibië Sjefsvereniging bied vanaand, om ses-uur, sy prysuitdeling vir die 2023 Sjef van die Jaar-kompetisie. Dit vind by die Silverspoon Hospitality-akademie in die hoofstad plaas. Daar was drie kategorieë deelnemers – skolesjefs, junior sjefs, jonger as 25, en senior sjefs. Die kompetisie het op 5 en 6 September by Silverspoon Hospitality Academy plaasgevind. Die president van die vereniging Philip Klynsmith het met Kosmos 94.1 Nuus gesels. Post...
Ramaphosa praat vanaand oor Lady R, Brics – Kosmos 94.1
Ramaphosa praat vanaand oor Lady R, Brics President Cyril Ramaphosa spreek vanaand die Suid-Afrikaanse nasie toe oor die Brics-beraad en die Lady R-ondersoek. Dit volg na die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshaveni bevestig het die onafhanklike ondersoek se verslag oor die vasmeer van ‘n Russiese vragskip in Simonstad in Desember, is aan Ramaphosa oorhandig....
Jazz-musikante vanaand in Nasionale Teater – Kosmos 94.1
Jazz-musikante vanaand in Nasionale Teater As deel van die opbou tot die gewilde Windhoek Jazz-fees wat op 7 Oktober by Windhoek Hoërskool se Vegkop-stadion plaasvind, is die Stad Windhoek verheug om die Local Jazz Artist Challenge vanaand by die Nasionale Teater van Namibië aan te kondig. Terwyl dit dien as ‘n platform vir plaaslike kunstenaars...
Zoë Karsten kroon vanaand nuwe Mej. Tiener Namibië – Kosmos 94.1
Zoë Karsten kroon vanaand nuwe Mej. Tiener Namibië Mej. Tiener Namibië Zoë Karsten kroon vanaand die nuwe Mej. Tiener Namibië by die MTC Dome op Swakopmund. Mej. Namibië word môreaand gekroon. Zoë het by die Mej. Tiener Internasionaal in Kambodja onder die top-agt geëindig en was ‘n ware ambassadeur vir Namibië. Sy het met Kosmos...