Tag: vanaf

Home vanaf
Boer kom te perd vanaf Zimbabwe vir geregtigheid
Post

Boer kom te perd vanaf Zimbabwe vir geregtigheid

Boer kom te perd vanaf Zimbabwe vir geregtigheid Zimbabwiër Ben Freeth is op pad na Windhoek te perd om geregtigheid te kry vir sy Mt. Carmel plaas wat afgevat is tydens Robert Mugabe se mislukte grondhervormingsplan van 2000. Die SADC-tribunaal het Zimbabwiese boere in 2008 die reg gegee om hul grond terug te kry maar,...

Roete môre vanaf parlementstuine na Onafhanklikheidstadion
Post

Roete môre vanaf parlementstuine na Onafhanklikheidstadion

Roete môre vanaf parlementstuine na Onafhanklikheidstadion Brigadier-generaal Rehabiam Kalimba van die Namibiese Weermag het die roete aangekondig van die optog wat môre president Hage Geingob se oorskot sal vervoer. Die optog sal van die parlementstuine na die Onafhanklikheidstadion beweeg vir die gedenkdiens, waarna die liggaam in staatsie sal lê. Die optog sal by die parlementstuine...

Huis Acasia vanaf Maandae tot Sondae oop
Post

Huis Acasia vanaf Maandae tot Sondae oop

Huis Acasia vanaf Maandae tot Sondae oop Die uitvoerende hoof van die kankervereniging van Namibië, Rolf Hansen, het aangekondig dat Huis Acasia, waar kankerpasiënte kan aanklop vir versorging en ondersteuning, vanaf 1 Februarie vanaf Maandae tot Sondae oop sal wees. Die tussentydse versorging-huis was in die verlede net van Maandae tot Vrydae oop, maar na...

Swaar reënval vanaf Woensdag op plekke
Post

Swaar reënval vanaf Woensdag op plekke

Swaar reënval vanaf Woensdag op plekke Die Namibië Meteorologiese Dienste sê swaar reënval word teen Woensdag en tot oor die naweek oor die noordoostelike helfte van die binneland verwag. Die publiek word versoek om die nodige voorsorgmaatreëls te tref. Dit sal gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met enkele geïsoleerde donderbuie, maar geïsoleerde...

Keetmans sal vanaf 6 November dienste sny – word N$212m geskuld
Post

Keetmans sal vanaf 6 November dienste sny – word N$212m geskuld

Keetmans sal vanaf 6 November dienste sny – word N$212m geskuld Die Keetmanshoop-munisipaliteit dreig om water en elektrisiteit na staatskantore, besighede en instansies te ontkoppel oor onbetaalde munisipale rekeninge. Die burgemeester, McDonald Hanse, sê die stappe sal in drie fases uitgevoer word wat op 6 November sal begin met onbetaalde munisipale rekeninge vir besighede, regeringsentiteite en instansies wat afgesny sal word. Rekeninge moet teen 3 November vereffen word. Die...

Fase ses-beurtkrag vanaf vanoggend, tot verdere kennisgewing – Kosmos 94.1
Post

Fase ses-beurtkrag vanaf vanoggend, tot verdere kennisgewing – Kosmos 94.1

Fase ses-beurtkrag vanaf vanoggend, tot verdere kennisgewing Eskom het fase ses-beurtkrag vanaf vyfuur vanoggend tot verdere kennisgewing in werking gestel, weens die verlies van verdere opwekkingseenhede. Die kragvoorsiener sê ‘n verdere twee eenhede by die Lethabo- en Matla-kragstasies moes oornag vir dringende herstelwerk afgeskakel word. Die Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê sedert Sondag is ‘n opwekkingseenheid...

Swaar verkeer vandag vanaf die Noorde verwag – Kosmos 94.1
Post

Swaar verkeer vandag vanaf die Noorde verwag – Kosmos 94.1

Swaar verkeer vandag vanaf die Noorde verwag Die land se paaie, veral van die Noorde, sal na verwagting vandag druk besig wees met die Ongwediva-handelskou wat Saterdag afgesluit het. Die skou lok talle besoekers, en uitstallers, van regoor die land wat moet terugreis. Kommissaris Petrus Swartz van die Namibiese polisie doen ‘n beroep op padgebruikers...

Verbypaaie herlei verkeer vanaf dorpies, ekonomieë ly daaronder – Kosmos 94.1
Post

Verbypaaie herlei verkeer vanaf dorpies, ekonomieë ly daaronder – Kosmos 94.1

Verbypaaie herlei verkeer vanaf dorpies, ekonomieë ly daaronder ʼn Verslag deur TransUnion meld dat al hoe meer Suid-Afrikaners winkelrekenings oopmaak vir kredietaankope van klere en kos. Die data toon ʼn opmerklike styging van 35-persent in nuwe wentelkredietrekeninge gedurende die eerste helfte van hierdie jaar in vergelyking met die vorige jaar. Daarbenewens is daar ʼn stygende...