Tag: vandalisme

Home vandalisme
Vandalisme skakel Okhandja se ligte af
Post

Vandalisme skakel Okhandja se ligte af

Vandalisme skakel Okhandja se ligte af NamPower sê die kragonderbreking van amper 36 uur op Okahandja die week, was deur vandalisme veroorsaak. Volgens NamPower-woordvoerder, Tangeni Kambangula, het ondersoeke deur tegniese personeel bevind dat die onderbreking die gevolg is van skade aan ‘n transformatorkomponent by die Okahandja-substasie, wat plaasgevind het as gevolg van gevandaliseerde toevoer-komponent by...

24 sake per dag van diefstal, vandalisme van kraginfrastruktuur
Post

24 sake per dag van diefstal, vandalisme van kraginfrastruktuur

24 sake per dag van diefstal, vandalisme van kraginfrastruktuur Die DA sê Suid-Afrika ervaar ‘n krisis met die diefstal van elektrisiteits-infrastruktuur, wat lei tot verskerpte beurtkrag. Volgens die Departement van Openbare Ondernemings se skriftelike antwoord op die party se parlementêre vraag, is meer as 44 000 sake van diefstal en opsetlike beskadiging tussen 2018 en...

Metrorail Wes-Kaap se treindiens deels herstel ná vandalisme
Post

Metrorail Wes-Kaap se treindiens deels herstel ná vandalisme

Metrorail Wes-Kaap se treindiens deels herstel ná vandalisme Metrorail in die Wes-Kaap sê treindienste is gedeeltelik herstel ná erge ontwrigtings wat veroorsaak is deur opsetlike beskadiging tussen die stasies Bellville en Tygerberg. Operasionele lyne sluit nou die Kaapse Vlakte in, Kaapstad na Heathfield via Athlone en die Suidelike lyn, en Kaapstad na Vishoek via Wynberg....

Tshwane wateronderbrekings is vandalisme, diefstal
Post

Tshwane wateronderbrekings is vandalisme, diefstal

Tshwane wateronderbrekings is vandalisme, diefstal Die Stad Tshwane sê hy ondervind reuse-uitdagings met watertoevoer in die omgewing van Soshanguve, met ‘n omvangryke onderbreking in Mabopane. Die burgemeesterskomiteelid vir nutsdienste, streekbestuur en koördinering, Themba Fosi, sê die probleem met watertoevoer spruit grootliks uit die ernstige skade wat aan pypleidings in die gebied aangerig is. Hy sê...

Ramokgopa betreur onwettige verbindings, vandalisme
Post

Ramokgopa betreur onwettige verbindings, vandalisme

Ramokgopa betreur onwettige verbindings, vandalisme Die buurland se elektrisiteitsminister, Kgosientsho Ramokgopa, sê munisipaliteite word steeds gekonfronteer met die groot probleem van onwettige aansluitings wat Eskom se toevoer raak. Ramokgopa het die jongste inligting verskaf oor die implementering van die energie-aksieplan. Hy sê gemeenskappe in sommige dele van die land bly in die duister, selfs sonder...

Vandalisme, kabeldiefstal maak sake onvolhoubaar – Kosmos 94.1
Post

Vandalisme, kabeldiefstal maak sake onvolhoubaar – Kosmos 94.1

Vandalisme, kabeldiefstal maak sake onvolhoubaar ErongoRED se hoof uitvoerende beampte, Tino !Hanabeb, sê koperkabeldiefstal en vandalisme van krag-infrastruktuur is ‘n uitdaging en dit ontwrig die elektrisiteitsvoorsiening. !Hanabeb het bevestig dat die diefstal en vandalisme van koperkabels die elektrisiteits-verspreider in 2022 en 2023 onderskeidelik meer as 1,7 miljoen Namibiese dollar gekos het. Verder het hy ‘n sekuriteitsmaatskappy teen ‘n koste van byna 73...

Schlettwein waarsku weer teen vandalisme van water-infrastruktuur – Kosmos 94.1
Post

Schlettwein waarsku weer teen vandalisme van water-infrastruktuur – Kosmos 94.1

Schlettwein waarsku weer teen vandalisme van water-infrastruktuur Die landbouminister, Calle Schlettwein, het weer gemeenskappe in landelike gebiede gevra om water-infrastruktuur te beskerm. Sy aanmerkings kom na meer as 180 miljoen Namibiese dollar in verskeie streke deur die regering op water infrastruktuur vir kommunale boere en gemeenskappe bestee is. Vandalisme van die toerusting is algemeen en...