Tag: vanjaar

Home vanjaar
Vanjaar se Comrades-marathon kortste ooit
Post

Vanjaar se Comrades-marathon kortste ooit

Vanjaar se Comrades-marathon kortste ooit Vanjaar se Comrades-marathon sal die kortste in die geskiedenis wees. Die op-wedloop van Durban na Pietermaritzburg sal Sondag die negende Junie oor ‘n afstand van 85,91-kilometer gehardloop word. Dit is sowat 820-meter korter as die laaste op-wedloop in 2019.  Die organiseerders sê vanjaar se byeenkoms moes padwerke by die Umlaas-wisselaar...

Zim: 2,7m sal honger ly vanjaar
Post

Zim: 2,7m sal honger ly vanjaar

Zim: 2,7m sal honger ly vanjaar Zimbabwe gaan nes al sy buurlande, gebuk onder droogte. Die land het sedert 2000, toe voormalige president Robert Mugabe beslag gelê het op plase in wit besit, nie daarin geslaag om homself te voed nie. Die krisis is vererger deur die El Nino klimaatverskynsel. Die regering sê 2,7 miljoen...

Ramokgopa sal einde vanjaar werkloos wees, sê hy
Post

Ramokgopa sal einde vanjaar werkloos wees, sê hy

Ramokgopa sal einde vanjaar werkloos wees, sê hy Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê hy is vol vertroue dat sy ministerie as gevolg van ‘n verbetering in elektrisiteitsvoorsiening teen die einde van die jaar nie meer nodig sal wees nie. Hy is verlede jaar aangestel om te help om die land se 15-jaar oue...

Paratus sal N$600m vanjaar plaaslik belê
Post

Paratus sal N$600m vanjaar plaaslik belê

Paratus sal N$600m vanjaar plaaslik belê Die Paratus groep gebruik ‘n kombinasie van satelliet en ander tegnologie om kommunikasie netwerke dwarsoor Afrika te vestig. Die maatskappy het kantore in sewe lande – Angola, Botswana, Demokratiese Republiek Kongo, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika en Zambië. Hul dienste strek oor 35 Afrika-lande. Volgens groepshoof Barney Harmse gaan hulle vanjaar...

Rössing Marathon vanjaar groter as ooit
Post

Rössing Marathon vanjaar groter as ooit

Rössing Marathon vanjaar groter as ooit Die Rössing Marathon-kampioenskap en pretstap wat Saterdag in Swakopmund plaasvind, het alle verwagtinge oortref met inskrywings wat verdubbel het. Die geleentheid skop om 7-uur die oggend af by die tennisbane. Elite-hardlopers asook amateurs gaan deelneem aan die 42km marathon, die 21km Frank Slabbert-halfmarathon, die 10km hardloop of 5km pretstap....

Mielieoes lyk maar traag vanjaar
Post

Mielieoes lyk maar traag vanjaar

Mielieoes lyk maar traag vanjaar Akkerbouers in die mieliedriehoek verwag om vanjaar net sowat 20 000 metrieke ton mielies te oes, aansienlik minder as verlede jaar se 65 000 ton en die vorige jaar se rekordoes van sowat 95 000 ton. Volgens Agriforum, sê Dawie Kok, bestuurslid van die Akkerbou Produsente-vereniging, dat van die boere...

Hoop dat toerisme verder vanjaar verbeter
Post

Hoop dat toerisme verder vanjaar verbeter

Hoop dat toerisme verder vanjaar verbeter Dit wil voorkom asof toerisme redelik goed vertoon en besettingsyfers vir Januarie is hoër as die syfers van 2019, voor die pandemie. Terwyl sake-toerisme nie goed presteer het nie sal daar ‘n verbetering kom met groot konferensies wat vanjaar plaasvind. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Gitta Paetzold, die...

Zim wil doodstraf vanjaar afskaf
Post

Zim wil doodstraf vanjaar afskaf

Zim wil doodstraf vanjaar afskaf Die Zimbabwiese regering het sy voorneme verklaar om die doodstraf af te skaf na sy eerste kabinetsvergadering van die jaar. Twee-en-sestig gevangenes wag tans op die doodstraf, wat ingevolge wetgewing toegelaat word vir moord met verswarende omstandighede, beperk tot mans tussen 21- en 70-jaar. Die voorgestelde wet wil die doodstraf...

Talle faktore kan olie vanjaar beïnvloed
Post

Talle faktore kan olie vanjaar beïnvloed

Talle faktore kan olie vanjaar beïnvloed Oliemaatskappye en raffinaderye sal waarskynlik nog ‘n uitdagende 12 maande in 2024 in die gesig staar. Volgens ‘n ontleding deur die Bank of America, sal Brent ru-olie vanjaar gemiddeld 80 Amerikaanse dollar per vat wees. Verlede jaar het die kommoditeit meer as 10 persent verloor in wat as ‘n...

Drie reeds vanjaar dood in krokodil-aanvalle
Post

Drie reeds vanjaar dood in krokodil-aanvalle

Drie reeds vanjaar dood in krokodil-aanvalle Die omgewingsministerie het sy kommer uitgespreek oor voortgesette insidente van krokodil-aanvalle in die verre noordooste van die land. Daar is reeds twee mense vanjaar dood en op die oomblik, soek owerhede na ‘n derde, ‘n 9-jarige Namibiese meisie wat blykbaar aan die Angolese kant van die Okavangorivier ook deur...